WIE IS DIE SOLIDARITEIT NAVORSINGS INSTITUUT?

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is in 2010 in die lewe geroep en bestaan uit ʼn dinamiese span wat take met oorgawe aanpak en uitvoer. Dié navorsingsinstelling en denksentrum is ʼn sleutelelement van die vakbond Solidariteit asook van die groter Solidariteit Beweging, wat deur hul deeglike navorsing en geloofwaardige inligting die groter beweging bemagtig in sy strategiese beplanning vir ʼn vry, veilige en voorspoedige toekoms.
By die SNI streef ons daarna om groot idees in klein woorde te verduidelik.



SNI
VIDEO'S
Registreer / Register
Oops! We could not locate your form.