Bepalings en voorwaardes

Die Solidariteit Navorsingsinstituut verskaf die inligting op hierdie webblad as openbare diens, met redelike sorg, maar sonder waarborge oor die akkuraatheid daarvan.

Die inligting en nuusbriewe van die SNI is saamgestel met die oog op die interne behoeftes van die Solidariteit Beweging en sy lede, wat meebring dat bykomende inligting, wat uit ‘n ander oogpunt belangrik geag kon word, nie noodwendig by ons ontledings en inligtingsdienste ingesluit word nie.

Dit staan enigiemand vry om die openbare inligting op hierdie webblad te gebruik en te herpubliseer, met inagneming van ons voorbehoude oor redelike sorg en met die gepaste erkenning aan die SNI.

Ons ontvang graag kommentaar en korrespondensie en is bly om te hoor van geleenthede waar SNI-produkte gebruik of geherpubliseer is.

  •  
  •  
  •  
  •  

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close