Laat die nuus jou depressief voel? Wil jy meer weet?
Moenie vrees nie, Solidariteit is daar vir jou.
Elke Vrydag rus ons jou toe deur ʼn ontleding van die week se grootste nuus-stories te verskaf.
Sodat wanneer jy die naweek by gesprek rondom die braaivleisvuur betrokke raak, jy meer as genoeg braai-ammunisie aan jou kant het.
Luister weekliks na die podcast en word die slimste ou by jou volgende braai.