Russell Lamberti en Gerhard van Onselen bespreek die SA makro-ekonomie en die gesondheid van die arbeidsmark

In hierdie gesprek gesels Morné Malan (Solidariteit Navorsingsinstituut) met Russell Lamberti (ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen (Solidariteit Navorsingsinstituut). Die onderwerpe sluit die volgende in: Solidariteit-ETM-arbeidsmark-indeksresultate en ’n breër siening van die gesondheid van die arbeidsmark Die vooruitsigte vir loonverhogings en werksekerheid Die SA makro-ekonomiese omgewing, insluitende die rand en die onlangse styging in  

Lees Meer

Verbloeming deur inflasie: BBP-verhoudings oor ’n verloop van tyd

Deur Gerhard van Onselen, Ekonomiese Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Twee van die belangrikste dokumente wat die regering publiseer is die nasionale begrotingsoorsig in Februarie en in Oktober die mediumtermyn-begrotingsraamwerk, in die volksmond bekend as die mini-begroting. Al lees nie-finansiële, nie-ekonomiese lesersgroepe selde al die besonderhede daarin, is dié dokumente van aansienlike belang. In hulle word die  

Lees Meer

Die mislukte beleid van die Suid-Afrikaanse regering se ekonomiese groepering

Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Sedert die wêreldwye ekonomiese krisis van 2008/09 het die beleidmakers van die ANC, in die besonder Rob Davies, minister van handel en nywerheid, hard daaraan gewerk om die krisis as ’n mislukking van “Westerse kapitalisme” voor te stel en só die weg na ’n meer staatsgeleide ontwikkelingspad gebaan. Onder  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks: K4 2015

Werknemervertroue het in K4 herstel, maar saketoestande bly ’n uitdaging. SA Arbeidsmarkindeks opgesom (50,0 = neutraal) K4 2015 K3 2015 K4 2014 Gewig AMI 45,2 42,0 46,2 100% Werknemervertroue 48,8 39,2 43,3 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 38,3 36,6 41,2 33,3% Sakesiklus 48,6 50,4 53,9 33,3%   Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het vanaf ’n afwaarts aangepaste  

Lees Meer

Hoër minimumlone is soos hoofstroom monetêre beleid

Deur Paul Joubert, Senior Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Daar is op die oomblik ʼn politieke proses in Suid-Afrika aan die gang om ʼn verpligte nasionale minimumloon in te stel. Daar is diegene wat aanvoer dat ʼn hoë minimumloon, in die orde van ongeveer R5 000 per maand, bevorderlik vir ekonomiese groei en indiensname sal wees, of dat  

Lees Meer

Makro-ekonomiese opdatering 2016K1: Swak rand bring die gevaar van ’n ekonomiese resessie

Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Kwartaalgrafiek Die omvang van die rand se depresiasie in Desember en Januarie het selfs die mees pessimistiese verwagtinge van markwaarnemers oortref. Die daling herinner sterk aan vorige instortings en die ope vraag is nou waar die wisselkoers van die rand teenoor die dollar sal gaan draai. In langtermynverband geplaas  

Lees Meer

‘n Kykie na die onlangse studenteprotes en die voorsienbare gevolge daarvan

Deur Piet le Roux, Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut   Alle arbeidsmarkte word ten diepste beïnvloed deur die opvoedkundige instellings waardeur hulle gevoed word. Enige ontwrigting in die onderwys sal kort voor lank in die werkplek ‘n uitwerking hê. Om hierdie rede is dit belangrik om te besin oor die gevolge van die meer as twee weke  

Lees Meer

Suid-Afrika Makronuus 3de kwartaal 2015: Rand bly ’n groot risiko terwyl die ekonomie ’n sug van sikliese verligting slaak

Deur ETM Analytics Grafiek van die kwartaal Suid-Afrikaanse politieke leiers het die laaste jare geredeneer dat ’n oorwaardeerde geldeenheid ’n groot rol gespeel het om die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor aan bande te lê. Daar is baie min getuienis om dié siening te steun. Inteendeel, die geldeenheid bly ’n belangrike strukturele hindernis vir enige volgehoue verbetering in  

Lees Meer

BBP-rekeningkunde en handel: Hoe BBP-rekeningkunde handelsbeleid mislei

Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Internasionale handel is een van die kwessies in ekonomie wat mees dikwels verkeerd verstaan word. Die algemene, misleide narratief lui min of meer soos volg: uitvoere is goed en invoere is sleg, daarom moet uitvoere deur nywerheidsbeleid bevorder word, terwyl invoere soveel moontlik deur nywerheidsbeleid verminder moet word. Soos  

Lees Meer

Die ware trippel-uitdaging: belasting, regstellende aksie en SEB

Deur Piet le Roux, Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut In regeringskringe word dikwels na die sogenaamde trippel-uitdaging van armoede, werkloosheid en ongelykheid verwys. Die probleem met hierdie beskouing is dat al drie hierdie kwessies gevolge en nie oorsake is nie. Die oorsake lê elders, by die ander trippel-uitdaging van belasting, regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Die  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks: Q2 2015

Werknemersvertroue daal weer skerp in Q2 2015 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q2 2015 Q1 2015 Q2 2014 Gewig AMI 43,5 43,7 42,4 100% Werknemersvertroue 34,1 37,5 40,6 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 42,7 39,6 40,4 33,3% Sakesiklus 53,6 54,0 46,3 33,3%   Die Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks (AMI) het in Q2 2015 van ‘n opwaarts aangepaste syfer  

Lees Meer

Inflasie as belasting

ETM-hoofartikel: Eerste kwartaal 2015 Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk die las wat  

Lees Meer

Invoerheffings as ’n belasting en ’n verskuilde subsidie

Deur Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Hoewel invoerheffings histories een van ’n staat of vors se vernaamste inkomstebronne was, is dit in moderne tye van relatief mindere belang daarvoor. Verdwerg teen die omvang van dinge soos persoonlike inkomstebelasting en BTW, word invoerheffings vandag dikwels eerder as ’n vorm van handelsbeleid dan as ’n belasting beskou.  

Lees Meer

Inkomstebelasting is lank reeds hoër – 2015 geen uitsondering

Vanjaar se staatsbegrotingstoespraak deur Nhlanhla Nene, die nuwe minister van finansies, was die eerste in die onlangse geskiedenis wat nie sprake van belastingverligting ingesluit het nie. In die 2014-toespraak is R9,3 miljard se verligting in huishoudings se belasting aangekondig en in 2013 was dit R7 miljard. In vanjaar se toespraak het die minister egter al  

Lees Meer

Slegs 1,1 miljoen tot 3,3 miljoen belastingbetalers dra die staat se besteding

Aangesien die Suid-Afrikaanse regering toenemend tussen sy onvermoë om sy besteding in toom te hou en sy groeiende skuldlas vasgedruk sit, verbaas dit nie dat hy dié druk op die belastingbetalers in Suid-Afrika afskuif nie. Dit is nou al ’n klompie jare aan die gang en was veral opmerklik in die mees onlangse staatsbegroting, waarin  

Lees Meer

2015 K2: Die stand van die ekonomie, in nege grafieke

Deur Rob Price, Markontleder: ETM Analytics Grafiek vir die kwartaal Huishoudelike kredietgroei en huishoudelike geldvoorraad het begin uiteenloop, met krediet wat verlangsaam terwyl die saldo’s van deposito’s styg. Dié tendens dui op versigtige balansstaataktiwiteit en lae vertroue onder huishoudings en genereer ’n negatiewe vooruitsig vir kleinhandelsaktiwiteit in die maande wat voorlê. Hou ook in gedagte  

Lees Meer

Inflasie as belasting

Deur Ricardo da Camara, Markontleder: ETM Analytics Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk  

Lees Meer

Skuld is ons voorland: Hoe die regering ons in ’n krisis in bestee

Deur Gerhard van Onselen en Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Mediumtermynvooruitskattings is dat die nasionale skuld met nagenoeg 31% sal toeneem, van R1,8 duisend miljard in 2014/15 tot R2,3 duisend miljard in 2017/18. Die beweging in die skuld-tot-BBP-verhouding van 31,6% in 2009/10 tot 46,2% in 2014/15 maak dat die staat se finansies allerlei waarskuwingsligte by internasionale  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks Q1 2015

Afnemende vlakke van werksekerheid merkbaar in Q1 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q1 2015 Q4 2014 Q1 2014 Gewig AMI 43,5 44,6 46,8 100% Werknemersvertroue 30,7 43,3 47,5 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 47,6 41,1 47,9 33,3% Sakesiklus 52,3 49,5 45,2 33,3%   Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) vir Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2015 (Q1  

Lees Meer

Kommentaar op die verlaging van Werkloosheidsversekeringsfondsbydraes

Solidarity’s comments to the National Treasury on the proposed reduction of unemployment insurance contributions: section 6 of the Unemployment Insurance Contributions Act, 2002   1.     Introduction – about Solidarity 1.1   These comments are furnished by Solidarity Trade Union (“Solidarity”) following the invitation for public comment on the proposed amendments to the Unemployment Insurance Contributions Act.  

Lees Meer

Is daar deflasie in Suid-Afrika?

Die olieprysverrassing Die olieprys het vinnig gedaal van sy mid-2014-hoogtepunt van $115 per vat na net onder $50 per vat in Januarie 2015. Hierdie dramatiese 60%-daling het wêreldmarkte geskud en ʼn klomp relatiewe wenners (olieverbruikers) en verloorders (olieprodusente) agtergelaat. Die daling van die olieprys het ook ʼn verwagting van deflasie (ʼn algemene afname in pryse)  

Lees Meer

Vakbonde in Suid-Afrika – ‘n oorsig

Toe die Transvaal Miners’ Association in 1902 gestig is, was die vakbondwese in Suid-Afrika minder as 20 jaar oud. Baie vakbonde het sedertdien gekom en gegaan, met Solidariteit – die Transvaal Miners’ Association onder sy hedendaagse naam – staande as die oudste vakbond in die land. Na raming behoort 3,86 miljoen mense tot 183 geregistreerde  

Lees Meer

Skepper van Werkloosheid: Die Werkloosheidsversekeringsfonds

In 2013 het ons ʼn artikel in die Arbeidsmarkrapport gepubliseer wat uiteengesit het hoe die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) in Suid-Afrika werkloosheid aanmoedig eerder as om die probleem op te los. Hierdie artikel is ʼn aanvulling tot daardie artikel met die jongste syfers om hierdie probleem te illustreer. Die geskiedenis van die WVF   Die WVF is  

Lees Meer

Die mite van werkloosheid onder gegradueerdes

Die SA-arbeidsmark en die mite van werkloosheid onder gegradueerdes Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark gaan onder hoë werkloosheid gebuk. Meer as ʼn derde van alle mense wat graag wil werk, kan nie werk vind nie. Van alle mense van die ouderdomme 15 tot 64 het slegs sowat 43% werk. Die ekwivalente koers vir die lidlande van die  

Lees Meer

Wat jy die kwartaal van die SA-ekonomie moet weet

Grafiek vir die kwartaal Op die vooraand van die monetêre beleidskomitee (MBK) se eerste vergadering[1] van 2015 moet die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) rekening hou met die dilemma van ’n brose rand, swak ekonomiese groei en dalende inflasie weens swak wêreldwye kommoditeitspryse. Die reële rentekoers is inderdaad vir die eerste keer sedert Augustus 2011 positief, wat  

Lees Meer

Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks Q4 2014

Arbeidstoestande stabiliseer in ʼn mate in Q4 2014    Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het in kwartaal vier van 2014 tot 44,5 gestyg van 42,1 in kwartaal drie van 2014. Kwartaal drie se lesing is opwaarts aangepas van ’n voorlopige lesing van 41,7. Let daarop dat hierdie maatstaf van werk- en loonsekerheid in die  

Lees Meer

Belasting: ‘n Eeu van Opdok

Inkomstebelasting in Suid-Afrika is vanjaar 100 jaar oud. Dit is in 1914 in ʼn beperkte mate ingestel maar het oor die afgelope 100 jaar geweldig uitgebrei sodat dit vandag die hele middelklas raak. Nico Strydomhet meer gaan uitvind oor hoeveel belastingbetalers daar werklik is en hoe belastinggeld aangewend word.  Inkomstebelasting word algemeen as ʼn onvermydelike deel  

Lees Meer

Ons geduld met belasting raak vinnig minder

Belastingbetalers is lankal skepties oor belasting in Suid-Afrika. Die vernaamste rede daarvoor was tot dusver die besef dat baie van die geld verkwis word en nie die openbare belang dien nie. Deesdae wonder al hoe meer mense egter: In watter mate word ons belastinggeld téén ons en tot openbare nadeel gebruik? In die eerste plek  

Lees Meer

Die donker kant van die NOP

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag ʼn kommentaarstuk getiteld “Die donker kant van die Nasionale Ontwikkelingsplan” (NOP) vrygestel. Die SNI het ná noukeurige ondersoek van die 500 bladsy NOP bevind dat daar verskeie redes is om nie die plan te steun nie. Dit sluit in ʼn radikale grondhervormingsplan, dubbelsinnigheid oor die transformasie van die regbank  

Lees Meer




Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close