Skadelike beleid vererger impak van ekonomiese skokke – Solidariteit

Die Suid-Afrikaanse regering se skadelike beleid vererger die impak van internasionale ekonomiese skokke op die plaaslike ekonomie. Terwyl laer kommoditeitspryse en ander eksterne struikelblokke Suid-Afrika se huidige groeivooruitsigte strem, dra hierdie faktore nie die grootste deel van die skuld vir die plaaslike ekonomiese verswakking nie. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut  

Lees Meer

Matrieksertifikaat nie genoeg vir goeie werk nie – Solidariteit

6 Januarie 2016 Matrieksertifikaat nie genoeg vir goeie werk nie – Solidariteit Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat die verwerwing van ’n matrieksertifikaat onvoldoende is om ’n goeie werk te bekom. Dit volg nadat 2015 se matriekresultate gister deur die departement van onderwys bekendgemaak is. In sy jongste verslag oor werksvooruitsigte vir matrikulante, benadruk  

Lees Meer

Vrystaatse munisipaliteite dop leefbaarheidstoets – Solidariteit

10 Desember 2015 Munisipale bestuur, dienslewering en leefbaarheid in die Vrystaat is maar bra treurig. Daarby is misdaad, veral geweldmisdaad, buite beheer en is die gehalte van drinkwater in die algemeen swak. Dít is die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se Leefbaarheidsmonitor vir die Vrystaat wat vandag bekendgestel is. Volgens dr. Eugene Brink, senior  

Lees Meer

Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging tussen banke bly sterk

24 November 2015 Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging tussen banke bly sterk Mededinging in die mark vir basiese bankrekeninge is steeds aktief, terwyl die druk van mededinging die koste van rekeninge wat aan die middelklas bemark word, in toom hou. Dit is volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se sesde bankkosteverslag, wat vandag vrygestel is. Volgens Paul Joubert,  

Lees Meer

Werknemers gaan nog lank onder stormagtige arbeidsmark gebuk gaan – Solidariteit

4 November 2015 Weens die teruggesakte arbeidsmark verkeer werknemers in verskeie sektore sedert 2007 grootliks onder druk en ervaar hulle blywende onsekerheid in die werkplek. Boonop dui verskeie makro-ekonomiese aanwysers daarop dat dié storm nog lank nie oorgewaai het nie.   Dít is van die bevindinge in die vakbond Solidariteit en ETM Analytics se jongste  

Lees Meer

Korrupsiekrisis in Suid-Afrika groter as Nkandla – Solidariteit

22 September 2015 Korrupsiekrisis in Suid-Afrika groter as Nkandla – Solidariteit Korrupsie in Suid-Afrika het krisisafmetings bereik en strek veel wyer as die berugte Nkandla-debakel. Dít is volgens ʼn nuwe verslag wat vandag deur die vakbond Solidariteit vrygestel is. Die verslag bevat besonderhede van nege korrupsieskandale wat die belastingbetaler die afgelope paar jaar veel meer  

Lees Meer

Noodplan vir algehele Eskom-onderbreking bekendgestel

Solidariteit, in samewerking met KragDag, het ’n noodplan vir die gebeurlikheid van ’n algehele Eskom-onderbreking bekendgestel. Die plan bied praktiese wenke oor hoe huishoudings op die moontlikheid van tot twee weke sonder Eskom-elektrisiteit kan voorberei. Hoewel die kanse op ’n ineenstorting van die nasionale kragnetwerk klein is, meen Solidariteit dat die publiek wel ’n mate  

Lees Meer

Gids vir Elektrisiteitselfstandigheid: Klop beurtkrag

Die vakbond Solidariteit het vandag in samewerking met die KragDag Ekspo ʼn nuttige selfhelpgids vir selfstandige energievoorsiening bekendgestel. Die doel van die gids is om kreatiewe oplossings aan die publiek te bied om sodoende minder afhanklik van Eskom se wankelrige kragvoorsiening te wees. Die gids is vandag op die eerste dag van die KragDag Ekspo  

Lees Meer

Solidariteit aan Nersa: Hou op om publiek vir Eskom se foute te laat betaal

Die vakbond Solidariteit het vandag vertoë gerig aan die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om die publiek teen verdere uitbuiting deur Eskom te beskerm en om met werkbare planne, wat die energiekrisis sal verlig, vorendag te kom. Solidariteit is genooi om sy gedagtes by ’n openbare verhoor van Nersa oor Eskom se aansoek vir ’n 25,3%-tariefverhoging te  

Lees Meer

Belasting: jy betaal meer as wat jy dink

Jy betaal meer belasting as wat jy dink. En danksy staatskuld, politieke verwagtinge en regeringsinmenging by die ekonomie gaan jy vroeër of later nóg meer betaal. So sê Solidariteit in ʼn spesiale belastinguitgawe van sy kwartaallikse Arbeidsmarkrapport, saamgestel in samewerking met ETM Analytics. Dié rapport is vandag tydens ʼn blitsseminaar in Centurion vrygestel. Volgens Piet  

Lees Meer

Lynne Brown of Eskom is oneerlik oor Eskom-rasseteikens

Óf Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, óf Eskom is oneerlik oor Eskom se oogmerke met rassesyfers vir sy personeel. So sê die vakbond Solidariteit nadat Brown gister by ’n KKNK-gesprek ontken het dat Eskom binne vyf jaar van meer as 3 000 wit personeel ontslae wil raak. Na berigte het Brown gesê dat Eskom  

Lees Meer

Eskom: ʼn Welstand- en werksbelewenisstudie

Solidariteit het in Maart 2015 ʼn welstand- en werksbelewenisstudie onder sy lede by Eskom onderneem. Die doel van die studie was hoofsaaklik om lede se belewenis, sieninge en gevoelens rondom aspekte van hulle werksplek, asook werkstevredenheid en hul toekomsverwagtinge te bestudeer. ʼn Elektroniese vraelys is na 4 807 Solidariteit-lede by Eskom gestuur en ʼn goeie  

Lees Meer

Rekordstyging in brandstofprys op pad

Die prys van petrol sal in April vir die tweede agtereenvolgende maand die grootste nominale maandelikse styging in die geskiedenis toon, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Die prys van 95-oktaan petrol sal op 1 April waarskynlik met sowat R1,55 per liter styg, terwyl die prys van 93-oktaan petrol met sowat 5c minder sal  

Lees Meer

Eskom se rasseteikens: wit werknemers sál minder gemaak word; die enigste vraag is ‘hoe’

Die vakbond Solidariteit staan by sy onthullings wat Sondag gemaak is dat Eskom sy wit werknemers met tot soveel as 3 400 wil verminder, bo en behalwe die 10 000 wat reeds sedert 1994 weg is. Khulu Phasiwe, Eskom-woordvoerder, het na berigte ontken dat planne bestaan om van genoeg wit werknemers ontslae te raak dat  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Januarie tot Maart 2015

Werk- en loonsekuriteit het in die laaste kwartaal van 2014 minder as in die vorige kwartaal verswak, maar is steeds op die afdraande pad. Dít is die bevinding van die vakbond Solidariteit en ETM Analytics op grond van hul nuutste kwartaallikse indeks oor werk- en loonsekerheid in Suid-Afrika wat vandag vrygestel is. Piet le Roux,  

Lees Meer

Verswakking van eiendomsreg skadelik vir almal, nie net wittes en buitelanders

Die ANC moenie dink hulle sal werklik hul ondersteuners se ekonomiese posisie verbeter deur ander mense se eiendomsreg te verswak nie. Dit is die standpunt van die Solidariteit Beweging nadat die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee se nuutste besluite oor grondeienaarskap bekend geword het. Volgens Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, sal die verswakking  

Lees Meer

Matriekverslag 2014

Die huidige Suid-Afrikaanse arbeidsmark toon dat kundigheid beloon word en dat verdere opleiding skoolverlaters se kans om werk te hê aansienlik verbeter. Só sê die vakbond Solidariteit wat vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2014, sy nuutste verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks vrygestel het. Solidariteit het gesê daar is hoop vir matrieks  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap 2014

Inwoners van die Wes-Kaap geniet ʼn beter lewensgehalte as die res van die land. Boonop is munisipale dienslewering in dié provinsie baie beter as in die res van die land. Dié en ander bevindings is vervat in die vakbond Solidariteit se Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap wat vandag vrygestel is. Solidariteit het die leefbaarheid van 25  

Lees Meer

Die Elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika

Die vakbond Solidariteit en die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandag ‘n dokument oor die Eskom-elektrisiteitskrisis vrygestel, getiteld “The electricity crisis in South Africa – Solidarity’s plan of action.” Solidariteit het gesê die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika is groter as wat aanvanklik vermoed is en gaan van langer duur wees. Die vakbond het gesê hoewel die krisis deur  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Oktober tot Desember 2014

Werknemers in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark behoort nie buitengewone salarisverbetering te verwag nie; en afleggings moet eerder in sommige sektore verwag word. Dit is te oordeel na die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat steeds in verswakkende terrein boer, ten spyte van ’n klein verbetering in die derde kwartaal vanjaar. Die AMI toon ’n verbetering vanaf 39,5 in  

Lees Meer

Nuwe SARB president moet koopkrag beskerm, valutabeheerstelsel skrap

Die vakbond Solidariteit het vandeesweek ’n beroep gedoen op mnr. Lesetja Kganyago, nuutaangestelde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die bank weer na sy mandaat te rig om prysstabiliteit te handhaaf. Die vakbond het ook gevra dat die nuwe president van die bank die uitgediende valutabeheerstelsel wat uit die apartheidsjare dateer, finaal sal skrap.  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2014

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vyfde bankkosteverslag, waarin die bankkoste van die vyf groot handelsbanke vergelyk word, vrygestel. Vanjaar se verslag toon onder meer dat mededinging in die mark vir basiese bankrekeninge baie meer aktief geword het. Daarteenoor stagneer die bankkoste van die rekeninge wat aan die middelklas bemark word. Volgens Paul Joubert,  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor vir Noordwes 2014

Gemeet aan algemene standaarde vir die bevredigende lewering van basiese dienste en goeie bestuur, vaar die meerderheid munisipaliteite in Noordwes uiters swak. Slegs 3 uit 19 munisipaliteite in Noordwes het leefbaarheidstellings van meer as 5 uit 10 behaal. Dit is onder meer van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se leefbaarheidsmonitor vir Noordwes wat  

Lees Meer

Kommissie vir Diensbillikheid versprei al weer waninligting

Die vakbond Solidariteit doen ’n beroep op menslikehulpbronbestuurders en die publiek om hulle nie deur die Kommissie vir Diensbillikheid (CEE) te laat mislei nie. Solidariteit het die kommissie vandag gekritiseer omdat hy voortgaan met ’n reeks landwye aanbiedings waarin hy sy nuutste foutiewe verslag oor rassetransformasie in werksplekke aanbied. Die vakbond meen die verslag, wat  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Julie tot September 2014

Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die tweede kwartaal vanjaar skerp tot 33,3 gedaal, nadat dit in die eerste kwartaal 45,2 was. Dié inligting is vervat in die Julie-September-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport, uitgegee deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat benewens ’n  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: April tot Junie 2014

Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die eerste kwartaal vanjaar na 45,7 gedaal, nadat dit in die laaste kwartaal van 2013 op 46,5 gestaan het. Dié inligting is vervat in die Maart‒Junie-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkverslag, uitgegee deur die vakbond Solidariteit in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat  

Lees Meer

Ontleding van die Kommissie vir Gelyke Indiensneming se Jaarverslag

Die slagspreuk op die voorblad van die 14de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming is “turning over a new leaf against all odds”. Ongelukkig is dit duidelik dat die kommissie nie ʼn nuwe blaadjie omgeslaan het nie. Soos vorige jare is die verslag weer deurmekaar en selfs misleidend, het die vakbond Solidariteit vandeesweek gesê.  

Lees Meer

Verkiesingsverslag 2014

Meer as 80% van die vakbond Solidariteit se lede het aangedui dat hulle in die verkiesing op 7 Mei gaan stem. Volgens ʼn peiling wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is, gaan sowat 17% van die vakbond se lede beslis nie stem nie. Minder as 3% van die vakbond se lede het aangedui dat  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor 2014 vir Mpumalanga

Gemeet aan standaarde vir finansiële bestuur, watergehalte, padnetwerke en ander aanwysers vir goeie munisipale bestuur, is leefbaarheid in Mpumalanga se munisipaliteite oor die algemeen uiters swak. Die enigste uitsondering is die Steve Tshwete-munisipaliteit, wat die hoogste leefbaarheidstelling nog ontvang het. Dit is van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se Leefbaarheidsmonitor vir Mpumalanga wat  

Lees Meer

Kommissie vir Diensbillikheid gee swak advies aan minister Oliphant

Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke (SBA) het vandeesweek die vakbond se kommentaar op minister Mildred Oliphant se omstrede konsep-diensbillikheidskodes by die departement van arbeid ingedien. Dirk Groenewald, hoof van die SBA, sê Solidariteit is oortuig dat swak raad deur die Kommissie vir Diensbillikheid (CEE), op wie se advies minister Oliphant die kodes gepubliseer het,  

Lees Meer

Rasgedrewe verhuisings onafwendbaar met nuwe diensbillikheidskodes

’n Jaar gelede het Solidariteit, te midde van sy regstellendeaksie-hofsaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD), gewaarsku dat die regering se benadering tot regstellende aksie in ’n vernietigende maatskaplikemanipulasieprogram ontaard het. Nou, in die aanloop tot Solidariteit se bepalende saak in die konstitusionele hof namens lt.kol. Renate Barnard teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), is  

Lees Meer

Omvang van rassetransformasie in nasionale departemente onthul

Solidariteit het in ʼn verslag oor rassetransformasie in 38 nasionale regeringsdepartemente, wat vandag bekendgestel is, aangedui dat die staatsdiens breedweg volgens ras getransformeer is. Dit volg na aanleiding van Lindiwe Sisulu, minister vir staatsdiens en administrasie, se antwoord op ʼn parlementêre vraag verlede jaar waarin sy gesê het dat die staatsdiens getransformeer is en die  

Lees Meer

2014-Begroting: Belastingverligting weer net skynverligting

Soos Solidariteit verlede week gewaarsku het, is Pravin Gordhan, minister van finansies, se aankondiging van belastingverligting weereens misleidend. Gordhan se aankondiging van ’n R9,25 miljard-verligting in persoonlike inkomstebelasting in sy begrotingsrede, is weer net skynverligting. Soos verlede jaar sal belastingbetalers vanjaar ʼn groter proporsie van hul inkomste aan inkomstebelasting afstaan. Piet le Roux, senior ekonomiese  

Lees Meer

Belasting dikwels verkwis, teen betalers gebruik

Belastingbetalers se geld word nie net onnodig bestee en dikwels op groot skaal verkwis nie, maar word ook al hoe meer teen hulle gebruik, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Die SNI het hierop gewys in aanloop tot Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede môre, en sal die 2014-begroting fynkam vir aanduidings van  

Lees Meer

Staatsrede: Beloftes maak skuld

In afwagting van pres. Jacob Zuma se staatsrede het die vakbond Solidariteit vandag gesê dat hy graag minder beloftes vir groter besteding in die staatsrede wil sien. Die vakbond sal die staatsrede veral dophou vir die implikasies wat dit vir belastingbetalers, kulturele minderhede en werksekerheid inhou. Volgens Piet le Roux, senior navorser by die Solidariteit  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Januarie – Maart 2014

Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat vandag die eerste keer vrygestel is, dui op voortgesette werk- en loon-onsekerheid wat sedert die 2009-resessie voortduur. Die indeks het in die vierde kwartaal van 2013 van 42,8 tot 46,1 gestyg, waar 50 die gelykbreekvlak tussen stygende en dalende loon- en werksekerheid verteenwoordig. Die Solidariteit-ETM AMI word as deel van  

Lees Meer

Matriekverslag 2013

Byna een uit elke drie jong Suid-Afrikaners werk nie en is ook nie met opleiding besig nie. Die vakbond Solidariteit het vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2013, jong mense aangeraai om verdere opleiding te kry of werk te soek. Volgens ʼn verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) oor werksvooruitsigte vir matrieks,  

Lees Meer

Wetsontwerp op Indiensnemingsdienste sal depratemente van arbeid groot arbeidsmakelaar maak

Die Wetsontwerp op Indiensnemingsdienste wat vandag in die parlement aangeneem is, is ʼn onheilspellende stuk wetgewing wat daarop gemik is om ongeregverdigde staatsbeheer in die arbeidsmark te vestig, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Deur mense te dwing om staatsbeheerde indiensnemingsdienste te gebruik, sal die konsepwet die departement van arbeid in staat stel om ʼn  

Lees Meer

Minister fouteer met eie statistieke

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het in haar toespraak tydens die amptelike bekendstelling van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die parlement ʼn growwe fout begaan toe sy gesê het dat ʼn nuwe tendens na vore gekom het waar werkgewers toenemend buitelanders eerder as Suid-Afrikaners in bestuursposisies aanstel. Oliphant het genoem dat die Kommissie  

Lees Meer

Belastingbetalers word as vanselfsprekend beskou

Suid-Afrikaanse belastingbetalers is toenemend ontevrede oor hul swaar belastinglas, die ondoeltreffendheid van staatsbesteding en hul finansiering van sogenaamde openbare dienste wat hulle op die ou end self moet voorsien, het die vakbond Solidariteit vandag in ʼn voorlegging aan die staande en gekose komitees oor finansies gesê. Die voorlegging was ʼn reaksie op Pravin Gordhan, minister  

Lees Meer

Gordhan se begroting het te veel belasting en te veel skuld

Minister van finansies Pravin Gordhan se mediumtermyn-begrotingsraamwerk wat vandag in die parlement ter tafel gelê is, is op ʼn onvolhoubare model van begrotingstekorte, groeiende regeringskuld en swaar belasting gebaseer, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Volgens Gordhan sal byna 10% van volgende jaar se begroting aan skulddelgingskoste bestee word. Volgens Piet le Roux, senior ekonomiese  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Oktober – Desember 2013

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vierde kwartaallikse arbeidsmarkrapport vir 2013 vrygestel. In die verslag word daar ondermeer verwys na waarom VPI-gekoppelde salarisaanpassings werknemers met verloop van tyd eintlik verarm en hoe duisende werksgeleenthede gefinansier sou kon word indien werkloosheidsversekeringspremies verminder sou word. Oor die kwessie van die verarmende werking van VPI-gekoppelde verhogings, merk  

Lees Meer

Minister fouteer met eie statistieke

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het in haar toespraak tydens die amptelike bekendstelling van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die parlement ʼn growwe fout begaan toe sy gesê het dat ʼn nuwe tendens na vore gekom het waar werkgewers toenemend buitelanders eerder as Suid-Afrikaners in bestuursposisies aanstel. Oliphant het genoem dat die Kommissie  

Lees Meer

Buitensporige WVF-heffings kom neer op werkbelasting

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag gesê huidige vlakke van bydraes tot die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is buitensporig en ontmoedig indiensneming. Volgens die SNI is ʼn verlaging in WVF-heffings verkieslik bo ʼn uitbreiding van die fonds se mandaat om items in te sluit wat nie met werkloosheidsversekering verband hou nie. Hierdie is van die stellings wat  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2013

Vier uit die vyf groot handelsbanke in Suid-Afrika se goedkoopste hoofstroom-rekeninge se koste het die afgelope jaar feitlik konstant gebly. Standard Bank was die enigste noemenswaardige uitsondering omdat dié bank sy mededingendste hoofstroom-rekening ná slegs een jaar vir nuwe kliënte gesluit het. Dít is enkele bevindings in die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se vierde jaarlikse bankkosteverslag  

Lees Meer

Die donker kant van die NOP

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag ʼn kommentaarstuk getiteld “Die donker kant van die Nasionale Ontwikkelingsplan” (NOP) vrygestel. Die SNI het ná noukeurige ondersoek van die 500 bladsy NOP bevind dat daar verskeie redes is om nie die plan te steun nie. Dit sluit in ʼn radikale grondhervormingsplan, dubbelsinnigheid oor die transformasie van die regbank  

Lees Meer

Die donker kant van die NOP

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag ʼn kommentaarstuk getiteld Die donker kant van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) vrygestel. Die SNI het ná noukeurige ondersoek van die 500 bladsy NOP bevind dat daar verskeie redes is om nie die plan te steun nie. Dit sluit in ʼn radikale grondhervormingsplan, dubbelsinnigheid oor die transformasie van die regbank  

Lees Meer

Gauteng se swakste munisipaliteite aangewys: Hiér word jou belastinggeld vermors

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag tydens die bekendstelling van sy Leefbaarheidsmonitor vir Gauteng die provinsie se swakste en beste munisipaliteite aangewys. Die munisipaliteite van Merafong City, Westonaria en Randfontein, almal deel van die Wes-Randse Distriksmunisipaliteit, het die swakste leefbaarheidstellings ontvang. Die monitor vorm deel van Solidariteit se belastingveldtog wat vroeër vanjaar van stapel gestuur  

Lees Meer

Davies moet wetsontwerp skrap, nie herskryf nie

Die Wetsontwerp op die Lisensiëring van Sakeondernemings, 2013, moet in geheel geskrap word eerder as om slegs herskryf te word, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het gister laat blyk dat die essensie van die wetsontwerp ʼn obsessie met beheer is: om die staat die mag te  

Lees Meer

Davies moet wetsontwerp skrap, nie herskryf nie

Die Wetsontwerp op die Lisensiëring van Sakeondernemings, 2013, moet in geheel geskrap word eerder as om slegs herskryf te word, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het gister laat blyk dat die essensie van die wetsontwerp ʼn obsessie met beheer is: om die staat die mag te  

Lees Meer

Fokus van Kommissie vir Billike Indiensneming se verslag is misplaas

In die 13de verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming word die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking weereens as die enigste en finale maatstaf vir die vordering van regstellende aksie gebruik. Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se kritiese ontleding van die kommissie se verslag lyk dit asof die kommissie slegs tevrede sal wees wanneer  

Lees Meer

Analise van die Kommissie vir Billike Indiensneming se 13de Verslag

In die 13de verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming word die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking weereens as die enigste en finale maatstaf vir die vordering van regstellende aksie gebruik. Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se kritiese ontleding van die kommissie se verslag lyk dit asof die kommissie slegs tevrede sal wees wanneer  

Lees Meer

Ontleding van die Kommissie vir Billike Indiensneming se 13de Verslag

In die 13de verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming word die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking weereens as die enigste en finale maatstaf vir die vordering van regstellende aksie gebruik. Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se kritiese ontleding van die kommissie se verslag lyk dit asof die kommissie slegs tevrede sal wees wanneer  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: April 2013

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy eerste kwartaallikse arbeidsmarkrapport vir 2013 bekendgestel. Solidariteit se verslag bevat nuttige arbeidsmarkstatistieke; kommentaar op arbeidsverwante gebeure, die ekonomie, die rand en die stand van verbruikerskrediet; en ʼn ontleding van die redes vir die rekordhoë petrolprys. Artikels in die verslag sluit die volgende in: Belastingverligting is oëverblindery Die mislukking  

Lees Meer

Wetsontwerp op die Lisensiëring van Sakeondernemings skend ekonomiese vryheid, welvaartskepping en privaatheid

Die vakbond Solidariteit het vandag voorgestel dat die Wetsontwerp op die Lisensiëring van Sakeondernemings, 2013, geskrap word, aangesien dit teenstrydige oogmerke het, tot nadeel van werknemers, werkgewers en verbruikers sal wees, en die weg baan vir ernstige privaatheidskendings en die misbruik van staatsmag. Die wetsontwerp is nie net ’n verleentheid vir die regering en die  

Lees Meer

SEB is nadelig vir alle Suid-Afrikaners

Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ʼn voorlegging aan die parlement se portefeuljekomitee oor handel en nywerheid aangevoer dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB) nadelig is vir alle Suid-Afrikaners insluitend die oorgrote meerderheid swart mense. Solidariteit het om die rede aanbeveel dat die Wysigingswetsontwerp op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging van 2012 teruggetrek word. Piet le Roux,  

Lees Meer

Begrotingsrede: Belasting word steeds meer; las op ekonomie al swaarder

Te midde van reeds moeilike ekonomiese toestande moes die publiek vandag hoor dat minister Nene staatsbesteding nog verder gaan uitbrei, dat staatskuld gaan aanhou vergroot, en dat groter herverdeling toegepas gaan word, het die vakbond Solidariteit in reaksie op vandag se begrotingsrede gesê.  Piet le Roux, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, sê minister Nene se  

Lees Meer

Begrotingsrede: Minder geld vir eie misdaadbestryding

Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede vandag het bevestig dat Suid-Afrikaners in die volgende jaar minder geld aan hul eie veiligheid sal kan bestee en maar genoeë sal moet neem met die staat se besteding van hul swaarverdiende geld, het die vakbond Solidariteit gesê. Volgens Piet le Roux, senior ekonomiese navorser by die Solidariteit  

Lees Meer

Tesourie onderneem om ondersoek in te stel na belastingkorting op veiligheidsuitgawes

Die nasionale tesourie het vandag onderneem om, met die oog op die 2014 begrotingsrede, deur die loop van die jaar met Solidariteit te vergader oor ʼn belastingkorting vir veiligheidsuitgawes. Dit volg na ʼn vergadering vandag tussen Solidariteit en ʼn spesiale afvaardiging van die tesourie oor Solidariteit se Gee dit terug-veldtog. Solidariteit het verlede week ’n  

Lees Meer

Minimumlone nadelig vir werknemers en werksoekers

Wetgewing wat industriewye minimumlone afdwing, druis teen die belange van werknemers en werksoekers in en vakbonde behoort dit teen te staan, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Dít kom te midde van die hersieningsproses van minimumloonvasstellings in die landboubedryf en ’n hofsaak teen die afdwinging van minimumloonvereistes vir die hele tekstielbedryf wat vandeesweek in  

Lees Meer

Matriekverslag 2012

ʼn Matrieksertifikaat is ongelukkig nie werklik goeie voorbereiding vir die moderne werksomgewing nie, het die vakbond Solidariteit, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2012, gesê. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het in ʼn verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse arbeidsmark steeds onvriendelik vir jongmense is, selfs al het hulle ʼn  

Lees Meer

Voorgestelde nuwe arbeidswetgewing sal indiensneming ondermyn

Johan Kruger Die kumulatiewe uitwerking van die voorgestelde arbeidswetgewing sal indiensneming ondermyn, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Die voorgestelde wetgewing sal ʼn verdere administratiewe las op werkgewers en werknemers plaas wat kostes sal verhoog sonder om waarde toe te voeg. In plaas daarvan om werknemers te beskerm, sal dié wetgewing hulle benadeel. Hierdie standpunt  

Lees Meer

Trek BSEB-kodes in geheel terug, begin proses van voor af

Deur Johan Kruger Die vakbond Solidariteit het vandag, die laaste dag waarop kommentaar op die departement van handel en nywerheid se voorgestelde nuwe kodes vir breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging (BSEB-kodes) gelewer kan word, geëis dat die voorgestelde kodes in geheel teruggetrek word. Solidariteit het nogtans as voorsorgmaatreël vandag ’n kritiese dokument as kommentaar op die  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2012

Vier uit die vyf groot handelsbanke in Suid-Afrika het die afgelope jaar die koste van feitlik al hul rekeninge verlaag. Nedbank was die enigste uitsondering. Capitec, wat in 2010 en 2011 reeds die laagste bankkoste gehad het, het sy bankkoste in 2012 verder verlaag. Dít is enkele bevindings in die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se derde  

Lees Meer

Kommissie vir Billike Indiensneming interpreteer eie verslag verkeerd

Die vakbond Solidariteit het vandag sy misnoeë daaroor uitgespreek dat die departement van arbeid se Kommissie vir Billike Indiensneming in sy jongste verslag foute herhaal wat die vakbond al voorheen uitgewys het. Die kommissie interpreteer sy eie syfers verkeerd deur die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking as die enigste maatstaf vir rassetransformasie te gebruik.  

Lees Meer

Wysigings aan wetgewing oor swart bemagtiging sal lei tot werkverlies

Deur Johan Kruger Wysigings aan wetgewing oor swart bemagtiging sal lei tot werkverlies Die regering se voorgestelde drakoniese wysigingswet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB), wat wanvoorstellings sal kriminaliseer, is strydig met sy voorneme om werk te skep aangesien dié wysigingswet eerder werkverlies tot gevolg sal hê, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Hoewel Solidariteit  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2011

Die bankreus, Absa, wat verlede jaar in die Solidariteit Beweging se eerste bankkosteverslag as een van die twee duurste banke in Suid-Afrika aangewys is, het sy status behou. Boonop het die bankkoste van dié bank se goedkoopste rekening met 8% gestyg terwyl Capitec se bankkoste glad nie vanjaar gestyg het nie. Dít is enkele bevindings  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2010

Volgens ʼn verslag wat die week deur die Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) bekend gestel is, is Standard Bank en Absa Suid-Afrika se duurste banke, en Capitec en FNB die goedkoopste. Capitec het oorhoofs die goedkoopste transmissierekening, maar indien ʼn kliënt ʼn oortrokke fasiliteit, tjekboek en kredietkaart direk aan die rekening gekoppel wil  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2010

Volgens ʼn verslag wat die week deur die Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) bekend gestel is, is Standard Bank en Absa Suid-Afrika se duurste banke, en Capitec en FNB die goedkoopste. Capitec het oorhoofs die goedkoopste transmissierekening, maar indien ʼn kliënt ʼn oortrokke fasiliteit, tjekboek en kredietkaart direk aan die rekening gekoppel wil  

Lees Meer

Die waarheid oor die Diensgelykheidskommissie se regstelverslag

Die Diensgelykheidskommissie se jaarverslag is deurspek met wanvoorstellings, optelfoute en twyfelagtige metodologie en is daarom irrelevant en onverantwoordelik, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Dit volg ná die aankondiging verlede week deur die voorsitter van dié kommissie, Mpho Nkeli dat “wit mans steeds top bestuursposisies monopoliseer”. Behalwe dat die wetenskaplikheid twyfelagtig is, wys die kommissie  

Lees Meer




Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close