Vrystelling van die Solidariteit-ETM SA Arbeidmarkrapport en Indeks, K4 2016

Ten spyte van verbetering in Arbeidsmarkindeks is praatjies van ‘groen lote’ voortydig – Solidariteit Die indeks en verslag is hier beskikbaar. Na aanleiding van die vrystelling van die jongste Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat op ʼn geringe verbetering in die derde kwartaal dui, het Solidariteit teen voortydige praatjies van “groen lote” van ekonomiese herstel gewaarsku. Die  

Lees Meer

Vrystelling van die Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir die derde kwartaal van 2016

Verswakkende werk- en loonsekerheid duur al byna ses jaar. [Klik hier om die indeks en verslag af te laai.] Werk- en loonsekerheid het in die tweede kwartaal van 2016 swak gebly, vasgevang binne ʼn arbeidsomgewing van dalende werk- en loonsekerheid wat sedert 2011 al amper ses jaar lank voortduur. Dít is volgens die kwartaallikse Solidariteit-ETM  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir Kwartaal 2, 2016

Klik hier om die volledige verslag af te laai.

Gedagtes in aanloop tot die Nasionale Begroting van Februarie 2016

In Desember van 2015 het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) ʼn verslag vrygestel oor die huidige trajek van die staat se finansies. In die verslag het ons groot kommer oor die staat se finansies uitgespreek. Daarin het ons het aangevoer dat die staat se finansies by ʼn kruispad is, waar omsigtigheid, of die gebrek daaraan, toenemend  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir Kwartaal 1, 2016

  Klik hier om die volledige verslag te lees.

SNI-droogteverslag: Stof tot stof

Die SNI-droogteverslag is ’n bondige opsomming van die verloop van die huidige droogte sedert dit in 2015 ’n aanvang geneem het. Dit ondersoek die oorsprong daarvan asook die impak op boere, die landbousektor, verbruikers en die publiek as geheel. Dit bied ook ’n blik op die moontlike uitwerking daarvan op maatskaplike bestendigheid en gee ’n  

Lees Meer

Matriekverslag: Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark en die vooruitsigte vir die matrieks van 2015

Klik hier om die volledige verslag te lees.

SNI Leefbaarheidsmonitor Vrystaat 2015

Klik hier om die volledige verslag te sien.

Verslag oor die huidige trajek van staatsfinansies

Die regering se benarde finansiële posisie en die gevolglike skade wat dit aan die plaaslike ekonomie berokken, kan omgekeer word as markvriendelike hervormings geïmplementeer word, aldus ’n nuwe verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut. Die verslag, wat die huidige trajek van staatsfinansies aan die hand van dokumentasie oor Oktober 2015 se mini-begroting in oënskou neem, is  

Lees Meer

Solidariteit Bankkosteverslag 2015

’n Vergelykende ontleding van die koste van ‘n seleksie van persoonlike transaksierekeninge by vyf banke in Suid-Afrika. Klik hier om die verslag te lees.

Die ANC se totalitarisme sal die ekonomie verwoes en massawerkloosheid skep

Deur Russell Lamberti, Strategiehoof: ETM Analytics Verskeie sleutelmaatstawwe wys die Suid-Afrikaanse ekonomie is besig om klaaglik te misluk. Die inflasie-aangepaste BBP per capita neem sedert 2013 af en het sedert 2007 stilgestaan. Dit is in teenstelling met die vorige agtjaartydperk van 1999–2007 waarin die reële BBP per capita met 26% toegeneem het. Elektrisiteitsproduksie het sedert  

Lees Meer

Makro-ekonomiese nuus 4de kwartaal 2015: Verbruikersektore lyk kwesbaar

Deur Russell Lamberti, Strategiehoof: ETM Analytics Kwartaalgrafiek Die SA voertuigmark is onder enorme druk met dié dat duur, kredietgefinansierde verbruikersbesteding ál minder steun kry. Die reflasie van die borrel in die motormark ná 2009 ontknoop taamlik pynlik en dui struktureel en siklies op ’n dalende mark. As vorige siklusse enige aanduiding is, is dit heeltemal  

Lees Meer

Die verspreiding van hoër opvoedkundige kwalifikasies in Suid-Afrika: EAB teenoor realiteit

Deur Gerhard van Onselen, Ekonomiese Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Solidariteit Vakbond geniet wyd erkenning vir sy betrokkenheid by verskeie hofsake om die wyse te betwis waarop regstellende aksie (RA) tans toegepas word. In wese is Solidariteit teen ’n bloot rekenkundige vertolking van RA, waar ’n persoon se ras heeltemal buite verhouding baie gewig dra in besluite  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks Q3 2015: Werknemervertroue het in die derde kwartaal van 2015 laag gebly.

Werknemervertroue het in die derde kwartaal (Q3) van 2015 laag gebly. SA Arbeidsmarkindeks opgesom (50,0 = neutraal) Q3 2015 Q2 2015 Q3 2014 Gewig AMI 43,4 42,9 43,0 100% Werknemersvertroue 39,2 34,1 40,4 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 39,5 40,5 40,9 33,3% Sakesiklus 51,4 54,3 47,7 33,3%     Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het vanaf ’n  

Lees Meer

Korrupsieverslag: Groter as Nkandla

[Die volgende gedeelte is ‘n uittreksel uit die September 2015 SNI-korrupsieverslag.] Inleiding Indien Suid-Afrika die talle euwels wat die land teister wil aanpak en sosiaal en ekonomies wil floreer, sal korrupsie op ’n meer suksesvolle wyse bekamp moet word as wat tans die geval is. ’n Vergelyking tussen enige ontwikkelings- en korrupsieindekse in ’n gegewe  

Lees Meer

Blitsverslag: Afleggings in 2015 – enkele aanduidings

Deur Gerhard van Onselen, Solidariteit Navorsingsinstituut ʼn Golf van afleggings is besig om deur die Suid-Afrikaanse ekonomie te spoel. Dat duisende poste by enkele groot maatskappye geraak word, bv. 9 000 by Telkom, 4 500 by Lonmin, en 1 200 by ArcelorMittal), is welbekend, maar ongelukkig strek die krisis veel dieper. Alhoewel presiese en volledige  

Lees Meer

Suid-Afrika Makronuus 3de kwartaal 2015: Rand bly ’n groot risiko terwyl die ekonomie ’n sug van sikliese verligting slaak

Deur ETM Analytics Grafiek van die kwartaal Suid-Afrikaanse politieke leiers het die laaste jare geredeneer dat ’n oorwaardeerde geldeenheid ’n groot rol gespeel het om die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor aan bande te lê. Daar is baie min getuienis om dié siening te steun. Inteendeel, die geldeenheid bly ’n belangrike strukturele hindernis vir enige volgehoue verbetering in  

Lees Meer

BBP-rekeningkunde en handel: Hoe BBP-rekeningkunde handelsbeleid mislei

Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Internasionale handel is een van die kwessies in ekonomie wat mees dikwels verkeerd verstaan word. Die algemene, misleide narratief lui min of meer soos volg: uitvoere is goed en invoere is sleg, daarom moet uitvoere deur nywerheidsbeleid bevorder word, terwyl invoere soveel moontlik deur nywerheidsbeleid verminder moet word. Soos  

Lees Meer

Die ware trippel-uitdaging: belasting, regstellende aksie en SEB

Deur Piet le Roux, Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut In regeringskringe word dikwels na die sogenaamde trippel-uitdaging van armoede, werkloosheid en ongelykheid verwys. Die probleem met hierdie beskouing is dat al drie hierdie kwessies gevolge en nie oorsake is nie. Die oorsake lê elders, by die ander trippel-uitdaging van belasting, regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Die  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks: Q2 2015

Werknemersvertroue daal weer skerp in Q2 2015 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q2 2015 Q1 2015 Q2 2014 Gewig AMI 43,5 43,7 42,4 100% Werknemersvertroue 34,1 37,5 40,6 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 42,7 39,6 40,4 33,3% Sakesiklus 53,6 54,0 46,3 33,3%   Die Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks (AMI) het in Q2 2015 van ‘n opwaarts aangepaste syfer  

Lees Meer

Noodplan vir algehele Eskom-onderbreking bekendgestel

Solidariteit, in samewerking met KragDag, het ’n noodplan vir die gebeurlikheid van ’n algehele Eskom-onderbreking bekendgestel. Die plan bied praktiese wenke oor hoe huishoudings op die moontlikheid van tot twee weke sonder Eskom-elektrisiteit kan voorberei. Hoewel die kanse op ’n ineenstorting van die nasionale kragnetwerk klein is, meen Solidariteit dat die publiek wel ’n mate  

Lees Meer

Gids vir Elektrisiteitselfstandigheid: Klop beurtkrag

Die vakbond Solidariteit het vandag in samewerking met die KragDag Ekspo ʼn nuttige selfhelpgids vir selfstandige energievoorsiening bekendgestel. Die doel van die gids is om kreatiewe oplossings aan die publiek te bied om sodoende minder afhanklik van Eskom se wankelrige kragvoorsiening te wees. Die gids is vandag op die eerste dag van die KragDag Ekspo  

Lees Meer

Inflasie as belasting

ETM-hoofartikel: Eerste kwartaal 2015 Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk die las wat  

Lees Meer

Invoerheffings as ’n belasting en ’n verskuilde subsidie

Deur Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Hoewel invoerheffings histories een van ’n staat of vors se vernaamste inkomstebronne was, is dit in moderne tye van relatief mindere belang daarvoor. Verdwerg teen die omvang van dinge soos persoonlike inkomstebelasting en BTW, word invoerheffings vandag dikwels eerder as ’n vorm van handelsbeleid dan as ’n belasting beskou.  

Lees Meer

Belasting: jy betaal meer as wat jy dink

Jy betaal meer belasting as wat jy dink. En danksy staatskuld, politieke verwagtinge en regeringsinmenging by die ekonomie gaan jy vroeër of later nóg meer betaal. So sê Solidariteit in ʼn spesiale belastinguitgawe van sy kwartaallikse Arbeidsmarkrapport, saamgestel in samewerking met ETM Analytics. Dié rapport is vandag tydens ʼn blitsseminaar in Centurion vrygestel. Volgens Piet  

Lees Meer

Inkomstebelasting is lank reeds hoër – 2015 geen uitsondering

Vanjaar se staatsbegrotingstoespraak deur Nhlanhla Nene, die nuwe minister van finansies, was die eerste in die onlangse geskiedenis wat nie sprake van belastingverligting ingesluit het nie. In die 2014-toespraak is R9,3 miljard se verligting in huishoudings se belasting aangekondig en in 2013 was dit R7 miljard. In vanjaar se toespraak het die minister egter al  

Lees Meer

Slegs 1,1 miljoen tot 3,3 miljoen belastingbetalers dra die staat se besteding

Aangesien die Suid-Afrikaanse regering toenemend tussen sy onvermoë om sy besteding in toom te hou en sy groeiende skuldlas vasgedruk sit, verbaas dit nie dat hy dié druk op die belastingbetalers in Suid-Afrika afskuif nie. Dit is nou al ’n klompie jare aan die gang en was veral opmerklik in die mees onlangse staatsbegroting, waarin  

Lees Meer

2015 K2: Die stand van die ekonomie, in nege grafieke

Deur Rob Price, Markontleder: ETM Analytics Grafiek vir die kwartaal Huishoudelike kredietgroei en huishoudelike geldvoorraad het begin uiteenloop, met krediet wat verlangsaam terwyl die saldo’s van deposito’s styg. Dié tendens dui op versigtige balansstaataktiwiteit en lae vertroue onder huishoudings en genereer ’n negatiewe vooruitsig vir kleinhandelsaktiwiteit in die maande wat voorlê. Hou ook in gedagte  

Lees Meer

Inflasie as belasting

Deur Ricardo da Camara, Markontleder: ETM Analytics Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk  

Lees Meer

Skuld is ons voorland: Hoe die regering ons in ’n krisis in bestee

Deur Gerhard van Onselen en Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Mediumtermynvooruitskattings is dat die nasionale skuld met nagenoeg 31% sal toeneem, van R1,8 duisend miljard in 2014/15 tot R2,3 duisend miljard in 2017/18. Die beweging in die skuld-tot-BBP-verhouding van 31,6% in 2009/10 tot 46,2% in 2014/15 maak dat die staat se finansies allerlei waarskuwingsligte by internasionale  

Lees Meer

Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks Q1 2015

Afnemende vlakke van werksekerheid merkbaar in Q1 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q1 2015 Q4 2014 Q1 2014 Gewig AMI 43,5 44,6 46,8 100% Werknemersvertroue 30,7 43,3 47,5 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 47,6 41,1 47,9 33,3% Sakesiklus 52,3 49,5 45,2 33,3%   Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) vir Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2015 (Q1  

Lees Meer

Eskom: ʼn Welstand- en werksbelewenisstudie

Solidariteit het in Maart 2015 ʼn welstand- en werksbelewenisstudie onder sy lede by Eskom onderneem. Die doel van die studie was hoofsaaklik om lede se belewenis, sieninge en gevoelens rondom aspekte van hulle werksplek, asook werkstevredenheid en hul toekomsverwagtinge te bestudeer. ʼn Elektroniese vraelys is na 4 807 Solidariteit-lede by Eskom gestuur en ʼn goeie  

Lees Meer

Kommentaar op die verlaging van Werkloosheidsversekeringsfondsbydraes

Solidarity’s comments to the National Treasury on the proposed reduction of unemployment insurance contributions: section 6 of the Unemployment Insurance Contributions Act, 2002   1.     Introduction – about Solidarity 1.1   These comments are furnished by Solidarity Trade Union (“Solidarity”) following the invitation for public comment on the proposed amendments to the Unemployment Insurance Contributions Act.  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Januarie tot Maart 2015

Werk- en loonsekuriteit het in die laaste kwartaal van 2014 minder as in die vorige kwartaal verswak, maar is steeds op die afdraande pad. Dít is die bevinding van die vakbond Solidariteit en ETM Analytics op grond van hul nuutste kwartaallikse indeks oor werk- en loonsekerheid in Suid-Afrika wat vandag vrygestel is. Piet le Roux,  

Lees Meer

Matriekverslag 2014

Die huidige Suid-Afrikaanse arbeidsmark toon dat kundigheid beloon word en dat verdere opleiding skoolverlaters se kans om werk te hê aansienlik verbeter. Só sê die vakbond Solidariteit wat vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2014, sy nuutste verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks vrygestel het. Solidariteit het gesê daar is hoop vir matrieks  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap 2014

Inwoners van die Wes-Kaap geniet ʼn beter lewensgehalte as die res van die land. Boonop is munisipale dienslewering in dié provinsie baie beter as in die res van die land. Dié en ander bevindings is vervat in die vakbond Solidariteit se Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap wat vandag vrygestel is. Solidariteit het die leefbaarheid van 25  

Lees Meer

Die Elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika

Die vakbond Solidariteit en die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandag ‘n dokument oor die Eskom-elektrisiteitskrisis vrygestel, getiteld “The electricity crisis in South Africa – Solidarity’s plan of action.” Solidariteit het gesê die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika is groter as wat aanvanklik vermoed is en gaan van langer duur wees. Die vakbond het gesê hoewel die krisis deur  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Oktober tot Desember 2014

Werknemers in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark behoort nie buitengewone salarisverbetering te verwag nie; en afleggings moet eerder in sommige sektore verwag word. Dit is te oordeel na die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat steeds in verswakkende terrein boer, ten spyte van ’n klein verbetering in die derde kwartaal vanjaar. Die AMI toon ’n verbetering vanaf 39,5 in  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2014

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vyfde bankkosteverslag, waarin die bankkoste van die vyf groot handelsbanke vergelyk word, vrygestel. Vanjaar se verslag toon onder meer dat mededinging in die mark vir basiese bankrekeninge baie meer aktief geword het. Daarteenoor stagneer die bankkoste van die rekeninge wat aan die middelklas bemark word. Volgens Paul Joubert,  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor vir Noordwes 2014

Gemeet aan algemene standaarde vir die bevredigende lewering van basiese dienste en goeie bestuur, vaar die meerderheid munisipaliteite in Noordwes uiters swak. Slegs 3 uit 19 munisipaliteite in Noordwes het leefbaarheidstellings van meer as 5 uit 10 behaal. Dit is onder meer van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se leefbaarheidsmonitor vir Noordwes wat  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Julie tot September 2014

Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die tweede kwartaal vanjaar skerp tot 33,3 gedaal, nadat dit in die eerste kwartaal 45,2 was. Dié inligting is vervat in die Julie-September-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport, uitgegee deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat benewens ’n  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: April tot Junie 2014

Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die eerste kwartaal vanjaar na 45,7 gedaal, nadat dit in die laaste kwartaal van 2013 op 46,5 gestaan het. Dié inligting is vervat in die Maart‒Junie-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkverslag, uitgegee deur die vakbond Solidariteit in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat  

Lees Meer

Ontleding van die Kommissie vir Gelyke Indiensneming se Jaarverslag

Die slagspreuk op die voorblad van die 14de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming is “turning over a new leaf against all odds”. Ongelukkig is dit duidelik dat die kommissie nie ʼn nuwe blaadjie omgeslaan het nie. Soos vorige jare is die verslag weer deurmekaar en selfs misleidend, het die vakbond Solidariteit vandeesweek gesê.  

Lees Meer

Verkiesingsverslag 2014

Meer as 80% van die vakbond Solidariteit se lede het aangedui dat hulle in die verkiesing op 7 Mei gaan stem. Volgens ʼn peiling wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is, gaan sowat 17% van die vakbond se lede beslis nie stem nie. Minder as 3% van die vakbond se lede het aangedui dat  

Lees Meer

Leefbaarheidsmonitor 2014 vir Mpumalanga

Gemeet aan standaarde vir finansiële bestuur, watergehalte, padnetwerke en ander aanwysers vir goeie munisipale bestuur, is leefbaarheid in Mpumalanga se munisipaliteite oor die algemeen uiters swak. Die enigste uitsondering is die Steve Tshwete-munisipaliteit, wat die hoogste leefbaarheidstelling nog ontvang het. Dit is van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se Leefbaarheidsmonitor vir Mpumalanga wat  

Lees Meer

Kommissie vir Diensbillikheid gee swak advies aan minister Oliphant

Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke (SBA) het vandeesweek die vakbond se kommentaar op minister Mildred Oliphant se omstrede konsep-diensbillikheidskodes by die departement van arbeid ingedien. Dirk Groenewald, hoof van die SBA, sê Solidariteit is oortuig dat swak raad deur die Kommissie vir Diensbillikheid (CEE), op wie se advies minister Oliphant die kodes gepubliseer het,  

Lees Meer

Belasting dikwels verkwis, teen betalers gebruik

Belastingbetalers se geld word nie net onnodig bestee en dikwels op groot skaal verkwis nie, maar word ook al hoe meer teen hulle gebruik, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Die SNI het hierop gewys in aanloop tot Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede môre, en sal die 2014-begroting fynkam vir aanduidings van  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Januarie – Maart 2014

Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat vandag die eerste keer vrygestel is, dui op voortgesette werk- en loon-onsekerheid wat sedert die 2009-resessie voortduur. Die indeks het in die vierde kwartaal van 2013 van 42,8 tot 46,1 gestyg, waar 50 die gelykbreekvlak tussen stygende en dalende loon- en werksekerheid verteenwoordig. Die Solidariteit-ETM AMI word as deel van  

Lees Meer

Matriekverslag 2013

Byna een uit elke drie jong Suid-Afrikaners werk nie en is ook nie met opleiding besig nie. Die vakbond Solidariteit het vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2013, jong mense aangeraai om verdere opleiding te kry of werk te soek. Volgens ʼn verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) oor werksvooruitsigte vir matrieks,  

Lees Meer

Minister fouteer met eie statistieke

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het in haar toespraak tydens die amptelike bekendstelling van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming in die parlement ʼn growwe fout begaan toe sy gesê het dat ʼn nuwe tendens na vore gekom het waar werkgewers toenemend buitelanders eerder as Suid-Afrikaners in bestuursposisies aanstel. Oliphant het genoem dat die Kommissie  

Lees Meer

Gordhan se begroting het te veel belasting en te veel skuld

Minister van finansies Pravin Gordhan se mediumtermyn-begrotingsraamwerk wat vandag in die parlement ter tafel gelê is, is op ʼn onvolhoubare model van begrotingstekorte, groeiende regeringskuld en swaar belasting gebaseer, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Volgens Gordhan sal byna 10% van volgende jaar se begroting aan skulddelgingskoste bestee word. Volgens Piet le Roux, senior ekonomiese  

Lees Meer

Arbeidsmarkrapport: Oktober – Desember 2013

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vierde kwartaallikse arbeidsmarkrapport vir 2013 vrygestel. In die verslag word daar ondermeer verwys na waarom VPI-gekoppelde salarisaanpassings werknemers met verloop van tyd eintlik verarm en hoe duisende werksgeleenthede gefinansier sou kon word indien werkloosheidsversekeringspremies verminder sou word. Oor die kwessie van die verarmende werking van VPI-gekoppelde verhogings, merk  

Lees Meer

Buitensporige WVF-heffings kom neer op werkbelasting

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag gesê huidige vlakke van bydraes tot die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is buitensporig en ontmoedig indiensneming. Volgens die SNI is ʼn verlaging in WVF-heffings verkieslik bo ʼn uitbreiding van die fonds se mandaat om items in te sluit wat nie met werkloosheidsversekering verband hou nie. Hierdie is van die stellings wat  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2013

Vier uit die vyf groot handelsbanke in Suid-Afrika se goedkoopste hoofstroom-rekeninge se koste het die afgelope jaar feitlik konstant gebly. Standard Bank was die enigste noemenswaardige uitsondering omdat dié bank sy mededingendste hoofstroom-rekening ná slegs een jaar vir nuwe kliënte gesluit het. Dít is enkele bevindings in die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se vierde jaarlikse bankkosteverslag  

Lees Meer

Analise van die Kommissie vir Billike Indiensneming se 13de Verslag

In die 13de verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming word die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking weereens as die enigste en finale maatstaf vir die vordering van regstellende aksie gebruik. Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se kritiese ontleding van die kommissie se verslag lyk dit asof die kommissie slegs tevrede sal wees wanneer  

Lees Meer

Ontleding van die Kommissie vir Billike Indiensneming se 13de Verslag

In die 13de verslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming word die rassesamestelling van die ekonomies aktiewe bevolking weereens as die enigste en finale maatstaf vir die vordering van regstellende aksie gebruik. Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se kritiese ontleding van die kommissie se verslag lyk dit asof die kommissie slegs tevrede sal wees wanneer  

Lees Meer

SEB is nadelig vir alle Suid-Afrikaners

Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ʼn voorlegging aan die parlement se portefeuljekomitee oor handel en nywerheid aangevoer dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB) nadelig is vir alle Suid-Afrikaners insluitend die oorgrote meerderheid swart mense. Solidariteit het om die rede aanbeveel dat die Wysigingswetsontwerp op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging van 2012 teruggetrek word. Piet le Roux,  

Lees Meer

Begrotingsrede: Belasting word steeds meer; las op ekonomie al swaarder

Te midde van reeds moeilike ekonomiese toestande moes die publiek vandag hoor dat minister Nene staatsbesteding nog verder gaan uitbrei, dat staatskuld gaan aanhou vergroot, en dat groter herverdeling toegepas gaan word, het die vakbond Solidariteit in reaksie op vandag se begrotingsrede gesê.  Piet le Roux, hoof van die Solidariteit Navorsingsinstituut, sê minister Nene se  

Lees Meer

Matriekverslag 2012

ʼn Matrieksertifikaat is ongelukkig nie werklik goeie voorbereiding vir die moderne werksomgewing nie, het die vakbond Solidariteit, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2012, gesê. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het in ʼn verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse arbeidsmark steeds onvriendelik vir jongmense is, selfs al het hulle ʼn  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2012

Vier uit die vyf groot handelsbanke in Suid-Afrika het die afgelope jaar die koste van feitlik al hul rekeninge verlaag. Nedbank was die enigste uitsondering. Capitec, wat in 2010 en 2011 reeds die laagste bankkoste gehad het, het sy bankkoste in 2012 verder verlaag. Dít is enkele bevindings in die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se derde  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2011

Die bankreus, Absa, wat verlede jaar in die Solidariteit Beweging se eerste bankkosteverslag as een van die twee duurste banke in Suid-Afrika aangewys is, het sy status behou. Boonop het die bankkoste van dié bank se goedkoopste rekening met 8% gestyg terwyl Capitec se bankkoste glad nie vanjaar gestyg het nie. Dít is enkele bevindings  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2010

Volgens ʼn verslag wat die week deur die Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) bekend gestel is, is Standard Bank en Absa Suid-Afrika se duurste banke, en Capitec en FNB die goedkoopste. Capitec het oorhoofs die goedkoopste transmissierekening, maar indien ʼn kliënt ʼn oortrokke fasiliteit, tjekboek en kredietkaart direk aan die rekening gekoppel wil  

Lees Meer

Bankkosteverslag 2010

Volgens ʼn verslag wat die week deur die Solidariteit Beweging (Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) bekend gestel is, is Standard Bank en Absa Suid-Afrika se duurste banke, en Capitec en FNB die goedkoopste. Capitec het oorhoofs die goedkoopste transmissierekening, maar indien ʼn kliënt ʼn oortrokke fasiliteit, tjekboek en kredietkaart direk aan die rekening gekoppel wil  

Lees Meer




Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close