Solidariteit se Bankkosteverslag 2018
Dit is Solidariteit se negende Bankkosteverslag. Vanjaar se verslag dek al die belangrike transaksierekeninge wat deur die vyf grootste banke in Suid-Afrika aangebied word. Voorts sluit dit ook die Money Account van Old Mutual in, na ’n versoek van Old Mutual om dit te doen. Rekeninge wat net vir die jeug, studente of bejaardes beskikbaar
Lees Meer
Solidariteit Demografieprojek – GEANKER IN AFRIKA
Die eerste demografiese studie vrygestel deur die SNI het ten doel gehad om te bepaal hoeveel Afrikaanssprekendes en Afrikaners daar in die volgende dekades in Suid-Afrika gaan wees. Noudat bepaal is dat die Afrikanerbevolking nie gaan wegkwyn nie, maar steeds ʼn beduidende hoeveelheid mense gaan bly, is die vraag: Waar gaan hierdie mense bly? Die
Lees Meer
Solidariteit Demografieprojek
Demografie is die toekoms wat reeds gebeur het.” – Prof Flip Smit. Vir enige maatskappy, organisasie of politieke party is demografiese faktore absoluut lotsbepalend. Suid-Afrika se eie geskiedenis is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. Die Suid-Afrikaanse swart bevolking het van 1910 af eksponensieel tot ʼn oorweldigende meerderheid gegroei. Hierdie demografiese verandering het onhoudbare druk op die
Lees Meer
NGV Verslag / NHI Report
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het hierdie navorsing in Julie 2018 onderneem om gesondheidsorgwerkers se opinie, kennis en vermoe om die NGV te akkommodeer, te bepaal. h Nie-ewekansige steekproef is binne Solidariteit se lededatabasis geneem en 306 respondente het die aanlyn vraelys ingevul. Die navorsing volg h gemengde kwalitatiewe/kwantitatiewe navorsingsmetodologie. Die resultate van die navorsing sal
Lees Meer
Solidariteit petisioneer die parlement om sinnelose reddingsboeie aan SAL te staak
Solidariteit het vandag in ʼn petisie aan die parlement gevra dat ʼn debat rondom die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) in die nasionale vergadering gehou moet word. Solidariteit versoek dat die regering hom by sy aansoek vir besigheidsredding van die lugdiens moet skaar en die reddingsboeie wat aanhoudend tot sy beskikking gestel word en wat telkens op
Lees Meer
Ekonomie in die weegskaal: Werk- en loonvooruitsigte bly swak
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is in die weegskaal, met ambivalente mark- en politieke tendense wat ʼn rol speel en wat ekonomiese heil in die komende jare aansienlik kan bepaal. Hierdie siening word gehuldig deur die vakbond Solidariteit wat vandag die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks (AMI) vir die vierde kwartaal van 2017 bekendgestel het. Die AMI, wat deel uitmaak
Lees Meer
Registreer / Register
Oops! We could not locate your form.