In die nuus


NGV Verslag / NHI Report

Woensdag, Augustus 15th, 2018

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het hierdie navorsing in Julie 2018 onderneem om gesondheidsorgwerkers se opinie, kennis en vermoe om die NGV te akkommodeer, te bepaal. h Nie-ewekansige steekproef is binne Solidariteit se lededatabasis geneem en 306 respondente het die aanlyn vraelys ingevul. Die navorsing volg h gemengde kwalitatiewe/kwantitatiewe navorsingsmetodologie.

Die resultate van die navorsing sal aan Solidariteit strategiese kundigheid verleen om daardeur sy lede en mede­Suid-Afrikaners op hoogte te hou en te ondersteun rondom aspekte van die NGV.

NGV Verslag

English Version

NHI Report
  •  
  •  
  •  
  •  


Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close