Die SNI posisioneer die Beweging strategies op vier fokusareas naamlik arbeidsekonomie en -verhoudinge, sosiopolitiese navorsing, politieke navorsing en regsnavorsing. Dit stel hulle in staat om te verseker dat die Beweging ʼn belangrike en invloedryke rolspeler in die nasionale diskoers bly. Die ontleding van die bestaande en nuwe regeringsbeleid asook die lewering van kommentaar daarop, maak nog 'n groot deel van hul verantwoordelikheid uit.

SNI
ARGIEF



Argief 2018


  • SALARY NEGOTIATIONS – November 2018

    Power Point Version


  • Solidariteit se Bankkosteverslag 2018

    Dit is Solidariteit se negende Bankkosteverslag. Vanjaar se verslag dek al die belangrike transaksierekeninge wat deur die vyf grootste banke in Suid-Afrika aangebied word. Voorts sluit dit ook die Money Account van Old Mutual in, na ’n versoek van Old Mutual om dit te doen. Rekeninge wat net vir die jeug, studente of bejaardes beskikbaar  

    Lees Meer


  • Solidariteit Demografieprojek – GEANKER IN AFRIKA

    Die eerste demografiese studie vrygestel deur die SNI het ten doel gehad om te bepaal hoeveel Afrikaanssprekendes en Afrikaners daar in die volgende dekades in Suid-Afrika gaan wees. Noudat bepaal is dat die Afrikanerbevolking nie gaan wegkwyn nie, maar steeds ʼn beduidende hoeveelheid mense gaan bly, is die vraag: Waar gaan hierdie mense bly? Die  

    Lees Meer


  • Solidariteit Demografieprojek

    Demografie is die toekoms wat reeds gebeur het.” – Prof Flip Smit. Vir enige maatskappy, organisasie of politieke party is demografiese faktore absoluut lotsbepalend. Suid-Afrika se eie geskiedenis is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. Die Suid-Afrikaanse swart bevolking het van 1910 af eksponensieel tot ʼn oorweldigende meerderheid gegroei. Hierdie demografiese verandering het onhoudbare druk op die  

    Lees Meer


  • NGV Verslag / NHI Report

    Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het hierdie navorsing in Julie 2018 onderneem om gesondheidsorgwerkers se opinie, kennis en vermoe om die NGV te akkommodeer, te bepaal. h Nie-ewekansige steekproef is binne Solidariteit se lededatabasis geneem en 306 respondente het die aanlyn vraelys ingevul. Die navorsing volg h gemengde kwalitatiewe/kwantitatiewe navorsingsmetodologie. Die resultate van die navorsing sal  

    Lees Meer


  • SALARY NEGOTIATIONS – July 2018

    Power Point Version  


  • SALARY NEGOTIATIONS – June 2018

    Power Point Version  


  • Arbeidsmarkverslag Kwartaal April – Junie 2018


  • SALARY NEGOTIATIONS – MAY 2018

    Power Point Version  


  • Solidariteit petisioneer die parlement om sinnelose reddingsboeie aan SAL te staak

    Solidariteit het vandag in ʼn petisie aan die parlement gevra dat ʼn debat rondom die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) in die nasionale vergadering gehou moet word. Solidariteit versoek dat die regering hom by sy aansoek vir besigheidsredding van die lugdiens moet skaar en die reddingsboeie wat aanhoudend tot sy beskikking gestel word en wat telkens op  

    Lees Meer


  • Groot Gesels – Rothbard

    Agtergrond oor die skrywer Murray Newton Rothbard (1926-1995) was ongetwyfeld een van die voorste voorstanders van die Oostenrykse skool van ekonomiese denke – na my oordeel staan hy wat ekonomiese en politiese ontledings en insigte betref slegs vir die toonaangewende Ludwig von Mises terug. Sy bydraes, wat van onskatbare waarde is, bestryk ekonomiese, geskiedkundige asook  

    Lees Meer


  • Ekonomie in die weegskaal: Werk- en loonvooruitsigte bly swak

    Die Suid-Afrikaanse ekonomie is in die weegskaal, met ambivalente mark- en politieke tendense wat ʼn rol speel en wat ekonomiese heil in die komende jare aansienlik kan bepaal. Hierdie siening word gehuldig deur die vakbond Solidariteit wat vandag die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks (AMI) vir die vierde kwartaal van 2017 bekendgestel het. Die AMI, wat deel uitmaak  

    Lees Meer


  • SALARY NEGOTIATIONS 2018

    Power Point Version  


  • Russell Lamberti en Gerhard van Onselen bespreek die SA makro-ekonomie en die gesondheid van die arbeidsmark

    In hierdie gesprek gesels Morné Malan (Solidariteit Navorsingsinstituut) met Russell Lamberti (ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen (Solidariteit Navorsingsinstituut). Die onderwerpe sluit die volgende in: Solidariteit-ETM-arbeidsmark-indeksresultate en ’n breër siening van die gesondheid van die arbeidsmark Die vooruitsigte vir loonverhogings en werksekerheid Die SA makro-ekonomiese omgewing, insluitende die rand en die onlangse styging in  

    Lees Meer




  • Argief 2016


  • Vrystelling van die Solidariteit-ETM SA Arbeidmarkrapport en Indeks, K4 2016

    Ten spyte van verbetering in Arbeidsmarkindeks is praatjies van ‘groen lote’ voortydig – Solidariteit Die indeks en verslag is hier beskikbaar. Na aanleiding van die vrystelling van die jongste Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat op ʼn geringe verbetering in die derde kwartaal dui, het Solidariteit teen voortydige praatjies van “groen lote” van ekonomiese herstel gewaarsku. Die  

    Lees Meer


  • Vrystelling van die Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir die derde kwartaal van 2016

    Verswakkende werk- en loonsekerheid duur al byna ses jaar. [Klik hier om die indeks en verslag af te laai.] Werk- en loonsekerheid het in die tweede kwartaal van 2016 swak gebly, vasgevang binne ʼn arbeidsomgewing van dalende werk- en loonsekerheid wat sedert 2011 al amper ses jaar lank voortduur. Dít is volgens die kwartaallikse Solidariteit-ETM  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir Kwartaal 2, 2016

    Klik hier om die volledige verslag af te laai.


  • Gedagtes in aanloop tot die Nasionale Begroting van Februarie 2016

    In Desember van 2015 het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) ʼn verslag vrygestel oor die huidige trajek van die staat se finansies. In die verslag het ons groot kommer oor die staat se finansies uitgespreek. Daarin het ons het aangevoer dat die staat se finansies by ʼn kruispad is, waar omsigtigheid, of die gebrek daaraan, toenemend  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport vir Kwartaal 1, 2016

      Klik hier om die volledige verslag te lees.


  • Verbloeming deur inflasie: BBP-verhoudings oor ’n verloop van tyd

    Deur Gerhard van Onselen, Ekonomiese Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Twee van die belangrikste dokumente wat die regering publiseer is die nasionale begrotingsoorsig in Februarie en in Oktober die mediumtermyn-begrotingsraamwerk, in die volksmond bekend as die mini-begroting. Al lees nie-finansiële, nie-ekonomiese lesersgroepe selde al die besonderhede daarin, is dié dokumente van aansienlike belang. In hulle word die  

    Lees Meer


  • Die mislukte beleid van die Suid-Afrikaanse regering se ekonomiese groepering

    Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Sedert die wêreldwye ekonomiese krisis van 2008/09 het die beleidmakers van die ANC, in die besonder Rob Davies, minister van handel en nywerheid, hard daaraan gewerk om die krisis as ’n mislukking van “Westerse kapitalisme” voor te stel en só die weg na ’n meer staatsgeleide ontwikkelingspad gebaan. Onder  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks: K4 2015

    Werknemervertroue het in K4 herstel, maar saketoestande bly ’n uitdaging. SA Arbeidsmarkindeks opgesom (50,0 = neutraal) K4 2015 K3 2015 K4 2014 Gewig AMI 45,2 42,0 46,2 100% Werknemervertroue 48,8 39,2 43,3 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 38,3 36,6 41,2 33,3% Sakesiklus 48,6 50,4 53,9 33,3%   Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het vanaf ’n afwaarts aangepaste  

    Lees Meer


  • Hoër minimumlone is soos hoofstroom monetêre beleid

    Deur Paul Joubert, Senior Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Daar is op die oomblik ʼn politieke proses in Suid-Afrika aan die gang om ʼn verpligte nasionale minimumloon in te stel. Daar is diegene wat aanvoer dat ʼn hoë minimumloon, in die orde van ongeveer R5 000 per maand, bevorderlik vir ekonomiese groei en indiensname sal wees, of dat  

    Lees Meer


  • Makro-ekonomiese opdatering 2016K1: Swak rand bring die gevaar van ’n ekonomiese resessie

    Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Kwartaalgrafiek Die omvang van die rand se depresiasie in Desember en Januarie het selfs die mees pessimistiese verwagtinge van markwaarnemers oortref. Die daling herinner sterk aan vorige instortings en die ope vraag is nou waar die wisselkoers van die rand teenoor die dollar sal gaan draai. In langtermynverband geplaas  

    Lees Meer


  • Skadelike beleid vererger impak van ekonomiese skokke – Solidariteit

    Die Suid-Afrikaanse regering se skadelike beleid vererger die impak van internasionale ekonomiese skokke op die plaaslike ekonomie. Terwyl laer kommoditeitspryse en ander eksterne struikelblokke Suid-Afrika se huidige groeivooruitsigte strem, dra hierdie faktore nie die grootste deel van die skuld vir die plaaslike ekonomiese verswakking nie. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut  

    Lees Meer


  • SNI-droogteverslag: Stof tot stof

    Die SNI-droogteverslag is ’n bondige opsomming van die verloop van die huidige droogte sedert dit in 2015 ’n aanvang geneem het. Dit ondersoek die oorsprong daarvan asook die impak op boere, die landbousektor, verbruikers en die publiek as geheel. Dit bied ook ’n blik op die moontlike uitwerking daarvan op maatskaplike bestendigheid en gee ’n  

    Lees Meer


  • Matriekverslag: Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark en die vooruitsigte vir die matrieks van 2015

    Klik hier om die volledige verslag te lees.


  • Matrieksertifikaat nie genoeg vir goeie werk nie – Solidariteit

    6 Januarie 2016 Matrieksertifikaat nie genoeg vir goeie werk nie – Solidariteit Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat die verwerwing van ’n matrieksertifikaat onvoldoende is om ’n goeie werk te bekom. Dit volg nadat 2015 se matriekresultate gister deur die departement van onderwys bekendgemaak is. In sy jongste verslag oor werksvooruitsigte vir matrikulante, benadruk  

    Lees Meer


  • Argief 2015


  • SNI Leefbaarheidsmonitor Vrystaat 2015

    Klik hier om die volledige verslag te sien.


  • Vrystaatse munisipaliteite dop leefbaarheidstoets – Solidariteit

    10 Desember 2015 Munisipale bestuur, dienslewering en leefbaarheid in die Vrystaat is maar bra treurig. Daarby is misdaad, veral geweldmisdaad, buite beheer en is die gehalte van drinkwater in die algemeen swak. Dít is die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se Leefbaarheidsmonitor vir die Vrystaat wat vandag bekendgestel is. Volgens dr. Eugene Brink, senior  

    Lees Meer


  • Verslag oor die huidige trajek van staatsfinansies

    Die regering se benarde finansiële posisie en die gevolglike skade wat dit aan die plaaslike ekonomie berokken, kan omgekeer word as markvriendelike hervormings geïmplementeer word, aldus ’n nuwe verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut. Die verslag, wat die huidige trajek van staatsfinansies aan die hand van dokumentasie oor Oktober 2015 se mini-begroting in oënskou neem, is  

    Lees Meer


  • Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging tussen banke bly sterk

    24 November 2015 Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging tussen banke bly sterk Mededinging in die mark vir basiese bankrekeninge is steeds aktief, terwyl die druk van mededinging die koste van rekeninge wat aan die middelklas bemark word, in toom hou. Dit is volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se sesde bankkosteverslag, wat vandag vrygestel is. Volgens Paul Joubert,  

    Lees Meer


  • Solidariteit Bankkosteverslag 2015

    ’n Vergelykende ontleding van die koste van ‘n seleksie van persoonlike transaksierekeninge by vyf banke in Suid-Afrika. Klik hier om die verslag te lees.


  • Die ANC se totalitarisme sal die ekonomie verwoes en massawerkloosheid skep

    Deur Russell Lamberti, Strategiehoof: ETM Analytics Verskeie sleutelmaatstawwe wys die Suid-Afrikaanse ekonomie is besig om klaaglik te misluk. Die inflasie-aangepaste BBP per capita neem sedert 2013 af en het sedert 2007 stilgestaan. Dit is in teenstelling met die vorige agtjaartydperk van 1999–2007 waarin die reële BBP per capita met 26% toegeneem het. Elektrisiteitsproduksie het sedert  

    Lees Meer


  • Makro-ekonomiese nuus 4de kwartaal 2015: Verbruikersektore lyk kwesbaar

    Deur Russell Lamberti, Strategiehoof: ETM Analytics Kwartaalgrafiek Die SA voertuigmark is onder enorme druk met dié dat duur, kredietgefinansierde verbruikersbesteding ál minder steun kry. Die reflasie van die borrel in die motormark ná 2009 ontknoop taamlik pynlik en dui struktureel en siklies op ’n dalende mark. As vorige siklusse enige aanduiding is, is dit heeltemal  

    Lees Meer


  • Die verspreiding van hoër opvoedkundige kwalifikasies in Suid-Afrika: EAB teenoor realiteit

    Deur Gerhard van Onselen, Ekonomiese Navorser: Solidariteit Navorsingsinstituut Solidariteit Vakbond geniet wyd erkenning vir sy betrokkenheid by verskeie hofsake om die wyse te betwis waarop regstellende aksie (RA) tans toegepas word. In wese is Solidariteit teen ’n bloot rekenkundige vertolking van RA, waar ’n persoon se ras heeltemal buite verhouding baie gewig dra in besluite  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks Q3 2015: Werknemervertroue het in die derde kwartaal van 2015 laag gebly.

    Werknemervertroue het in die derde kwartaal (Q3) van 2015 laag gebly. SA Arbeidsmarkindeks opgesom (50,0 = neutraal) Q3 2015 Q2 2015 Q3 2014 Gewig AMI 43,4 42,9 43,0 100% Werknemersvertroue 39,2 34,1 40,4 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 39,5 40,5 40,9 33,3% Sakesiklus 51,4 54,3 47,7 33,3%     Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het vanaf ’n  

    Lees Meer


  • ‘n Kykie na die onlangse studenteprotes en die voorsienbare gevolge daarvan

    Deur Piet le Roux, Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut   Alle arbeidsmarkte word ten diepste beïnvloed deur die opvoedkundige instellings waardeur hulle gevoed word. Enige ontwrigting in die onderwys sal kort voor lank in die werkplek ‘n uitwerking hê. Om hierdie rede is dit belangrik om te besin oor die gevolge van die meer as twee weke  

    Lees Meer


  • Werknemers gaan nog lank onder stormagtige arbeidsmark gebuk gaan – Solidariteit

    4 November 2015 Weens die teruggesakte arbeidsmark verkeer werknemers in verskeie sektore sedert 2007 grootliks onder druk en ervaar hulle blywende onsekerheid in die werkplek. Boonop dui verskeie makro-ekonomiese aanwysers daarop dat dié storm nog lank nie oorgewaai het nie.   Dít is van die bevindinge in die vakbond Solidariteit en ETM Analytics se jongste  

    Lees Meer


  • Comment on the ‘Preservation and Development of Agricultural Land Framework Bill’

    The trade union Solidarity wishes to express* on behalf of 140 000 members its profound dismay at the tabling of the PRESERVATION AND DEVELOPMENT OF AGRICULTURAL LAND FRAMEWORK BILL (the bill) and accompanying POLICY (the policy). We have examined the bill and policy and have resolved to reject both in their entirety rather than deliver  

    Lees Meer


  • Korrupsieverslag: Groter as Nkandla

    [Die volgende gedeelte is ‘n uittreksel uit die September 2015 SNI-korrupsieverslag.] Inleiding Indien Suid-Afrika die talle euwels wat die land teister wil aanpak en sosiaal en ekonomies wil floreer, sal korrupsie op ’n meer suksesvolle wyse bekamp moet word as wat tans die geval is. ’n Vergelyking tussen enige ontwikkelings- en korrupsieindekse in ’n gegewe  

    Lees Meer


  • Korrupsiekrisis in Suid-Afrika groter as Nkandla – Solidariteit

    22 September 2015 Korrupsiekrisis in Suid-Afrika groter as Nkandla – Solidariteit Korrupsie in Suid-Afrika het krisisafmetings bereik en strek veel wyer as die berugte Nkandla-debakel. Dít is volgens ʼn nuwe verslag wat vandag deur die vakbond Solidariteit vrygestel is. Die verslag bevat besonderhede van nege korrupsieskandale wat die belastingbetaler die afgelope paar jaar veel meer  

    Lees Meer


  • Blitsverslag: Afleggings in 2015 – enkele aanduidings

    Deur Gerhard van Onselen, Solidariteit Navorsingsinstituut ʼn Golf van afleggings is besig om deur die Suid-Afrikaanse ekonomie te spoel. Dat duisende poste by enkele groot maatskappye geraak word, bv. 9 000 by Telkom, 4 500 by Lonmin, en 1 200 by ArcelorMittal), is welbekend, maar ongelukkig strek die krisis veel dieper. Alhoewel presiese en volledige  

    Lees Meer


  • Suid-Afrika Makronuus 3de kwartaal 2015: Rand bly ’n groot risiko terwyl die ekonomie ’n sug van sikliese verligting slaak

    Deur ETM Analytics Grafiek van die kwartaal Suid-Afrikaanse politieke leiers het die laaste jare geredeneer dat ’n oorwaardeerde geldeenheid ’n groot rol gespeel het om die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor aan bande te lê. Daar is baie min getuienis om dié siening te steun. Inteendeel, die geldeenheid bly ’n belangrike strukturele hindernis vir enige volgehoue verbetering in  

    Lees Meer


  • BBP-rekeningkunde en handel: Hoe BBP-rekeningkunde handelsbeleid mislei

    Deur Russell Lamberti, Hoofstrateeg: ETM Analytics Internasionale handel is een van die kwessies in ekonomie wat mees dikwels verkeerd verstaan word. Die algemene, misleide narratief lui min of meer soos volg: uitvoere is goed en invoere is sleg, daarom moet uitvoere deur nywerheidsbeleid bevorder word, terwyl invoere soveel moontlik deur nywerheidsbeleid verminder moet word. Soos  

    Lees Meer


  • Die ware trippel-uitdaging: belasting, regstellende aksie en SEB

    Deur Piet le Roux, Hoof: Solidariteit Navorsingsinstituut In regeringskringe word dikwels na die sogenaamde trippel-uitdaging van armoede, werkloosheid en ongelykheid verwys. Die probleem met hierdie beskouing is dat al drie hierdie kwessies gevolge en nie oorsake is nie. Die oorsake lê elders, by die ander trippel-uitdaging van belasting, regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Die  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks: Q2 2015

    Werknemersvertroue daal weer skerp in Q2 2015 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q2 2015 Q1 2015 Q2 2014 Gewig AMI 43,5 43,7 42,4 100% Werknemersvertroue 34,1 37,5 40,6 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 42,7 39,6 40,4 33,3% Sakesiklus 53,6 54,0 46,3 33,3%   Die Solidariteit-ETM Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks (AMI) het in Q2 2015 van ‘n opwaarts aangepaste syfer  

    Lees Meer


  • Noodplan vir algehele Eskom-onderbreking bekendgestel

    Solidariteit, in samewerking met KragDag, het ’n noodplan vir die gebeurlikheid van ’n algehele Eskom-onderbreking bekendgestel. Die plan bied praktiese wenke oor hoe huishoudings op die moontlikheid van tot twee weke sonder Eskom-elektrisiteit kan voorberei. Hoewel die kanse op ’n ineenstorting van die nasionale kragnetwerk klein is, meen Solidariteit dat die publiek wel ’n mate  

    Lees Meer


  • Gids vir Elektrisiteitselfstandigheid: Klop beurtkrag

    Die vakbond Solidariteit het vandag in samewerking met die KragDag Ekspo ʼn nuttige selfhelpgids vir selfstandige energievoorsiening bekendgestel. Die doel van die gids is om kreatiewe oplossings aan die publiek te bied om sodoende minder afhanklik van Eskom se wankelrige kragvoorsiening te wees. Die gids is vandag op die eerste dag van die KragDag Ekspo  

    Lees Meer


  • Solidariteit aan Nersa: Hou op om publiek vir Eskom se foute te laat betaal

    Die vakbond Solidariteit het vandag vertoë gerig aan die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) om die publiek teen verdere uitbuiting deur Eskom te beskerm en om met werkbare planne, wat die energiekrisis sal verlig, vorendag te kom. Solidariteit is genooi om sy gedagtes by ’n openbare verhoor van Nersa oor Eskom se aansoek vir ’n 25,3%-tariefverhoging te  

    Lees Meer


  • Comment on Eskom’s MYPD3 selective reopener application

    As requested by Nersa in May 2015. Submission compiled by the Solidarity Research Institute, on behalf of the Solidarity Trade Union 15 June 2015 1.     Introduction – about Solidarity 1.1   These comments are furnished by Solidarity Trade Union (“Solidarity”) following the invitation for public comment on Eskom’s MYPD3 selective reopener application. 1.2   Solidarity is a  

    Lees Meer


  • Inflasie as belasting

    ETM-hoofartikel: Eerste kwartaal 2015 Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk die las wat  

    Lees Meer


  • Invoerheffings as ’n belasting en ’n verskuilde subsidie

    Deur Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Hoewel invoerheffings histories een van ’n staat of vors se vernaamste inkomstebronne was, is dit in moderne tye van relatief mindere belang daarvoor. Verdwerg teen die omvang van dinge soos persoonlike inkomstebelasting en BTW, word invoerheffings vandag dikwels eerder as ’n vorm van handelsbeleid dan as ’n belasting beskou.  

    Lees Meer


  • Belasting: jy betaal meer as wat jy dink

    Jy betaal meer belasting as wat jy dink. En danksy staatskuld, politieke verwagtinge en regeringsinmenging by die ekonomie gaan jy vroeër of later nóg meer betaal. So sê Solidariteit in ʼn spesiale belastinguitgawe van sy kwartaallikse Arbeidsmarkrapport, saamgestel in samewerking met ETM Analytics. Dié rapport is vandag tydens ʼn blitsseminaar in Centurion vrygestel. Volgens Piet  

    Lees Meer


  • Inkomstebelasting is lank reeds hoër – 2015 geen uitsondering

    Vanjaar se staatsbegrotingstoespraak deur Nhlanhla Nene, die nuwe minister van finansies, was die eerste in die onlangse geskiedenis wat nie sprake van belastingverligting ingesluit het nie. In die 2014-toespraak is R9,3 miljard se verligting in huishoudings se belasting aangekondig en in 2013 was dit R7 miljard. In vanjaar se toespraak het die minister egter al  

    Lees Meer


  • Slegs 1,1 miljoen tot 3,3 miljoen belastingbetalers dra die staat se besteding

    Aangesien die Suid-Afrikaanse regering toenemend tussen sy onvermoë om sy besteding in toom te hou en sy groeiende skuldlas vasgedruk sit, verbaas dit nie dat hy dié druk op die belastingbetalers in Suid-Afrika afskuif nie. Dit is nou al ’n klompie jare aan die gang en was veral opmerklik in die mees onlangse staatsbegroting, waarin  

    Lees Meer


  • 2015 K2: Die stand van die ekonomie, in nege grafieke

    Deur Rob Price, Markontleder: ETM Analytics Grafiek vir die kwartaal Huishoudelike kredietgroei en huishoudelike geldvoorraad het begin uiteenloop, met krediet wat verlangsaam terwyl die saldo’s van deposito’s styg. Dié tendens dui op versigtige balansstaataktiwiteit en lae vertroue onder huishoudings en genereer ’n negatiewe vooruitsig vir kleinhandelsaktiwiteit in die maande wat voorlê. Hou ook in gedagte  

    Lees Meer


  • Inflasie as belasting

    Deur Ricardo da Camara, Markontleder: ETM Analytics Die slagspreuk “geen belasting sonder verteenwoordiging” was in die Amerikaanse Revolusie ’n oproep tot die stryd, maar nog nooit het “geen inflasie sonder verteenwoordiging” nog dieselfde opwinding aangewakker nie. Al vreet albei salarisse weg, word inflasie selde in die publiek se oë met belasting geassosieer.  Hierdie artikel bekyk  

    Lees Meer


  • Skuld is ons voorland: Hoe die regering ons in ’n krisis in bestee

    Deur Gerhard van Onselen en Piet le Roux, Solidariteit Navorsingsinstituut Mediumtermynvooruitskattings is dat die nasionale skuld met nagenoeg 31% sal toeneem, van R1,8 duisend miljard in 2014/15 tot R2,3 duisend miljard in 2017/18. Die beweging in die skuld-tot-BBP-verhouding van 31,6% in 2009/10 tot 46,2% in 2014/15 maak dat die staat se finansies allerlei waarskuwingsligte by internasionale  

    Lees Meer


  • Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks Q1 2015

    Afnemende vlakke van werksekerheid merkbaar in Q1 SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutraal) Q1 2015 Q4 2014 Q1 2014 Gewig AMI 43,5 44,6 46,8 100% Werknemersvertroue 30,7 43,3 47,5 33,3% Arbeidsbekostigbaarheid 47,6 41,1 47,9 33,3% Sakesiklus 52,3 49,5 45,2 33,3%   Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) vir Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van 2015 (Q1  

    Lees Meer


  • Comment on the 2015 Expropriation Bill

    Piet le Roux The Expropriation Bill of 2015 1.1   These comments are furnished by Solidarity Trade Union (“Solidarity”) following the invitation for public comment on the proposed Expropriation Bill of 2015. 1.2   Solidarity is a labour union with members who are employees of companies active in nearly every industry in South Africa. The  

    Lees Meer


  • Lynne Brown of Eskom is oneerlik oor Eskom-rasseteikens

    Óf Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, óf Eskom is oneerlik oor Eskom se oogmerke met rassesyfers vir sy personeel. So sê die vakbond Solidariteit nadat Brown gister by ’n KKNK-gesprek ontken het dat Eskom binne vyf jaar van meer as 3 000 wit personeel ontslae wil raak. Na berigte het Brown gesê dat Eskom  

    Lees Meer


  • Eskom: ʼn Welstand- en werksbelewenisstudie

    Solidariteit het in Maart 2015 ʼn welstand- en werksbelewenisstudie onder sy lede by Eskom onderneem. Die doel van die studie was hoofsaaklik om lede se belewenis, sieninge en gevoelens rondom aspekte van hulle werksplek, asook werkstevredenheid en hul toekomsverwagtinge te bestudeer. ʼn Elektroniese vraelys is na 4 807 Solidariteit-lede by Eskom gestuur en ʼn goeie  

    Lees Meer


  • Kommentaar op die verlaging van Werkloosheidsversekeringsfondsbydraes

    Solidarity’s comments to the National Treasury on the proposed reduction of unemployment insurance contributions: section 6 of the Unemployment Insurance Contributions Act, 2002   1.     Introduction – about Solidarity 1.1   These comments are furnished by Solidarity Trade Union (“Solidarity”) following the invitation for public comment on the proposed amendments to the Unemployment Insurance Contributions Act.  

    Lees Meer


  • Is daar deflasie in Suid-Afrika?

    Die olieprysverrassing Die olieprys het vinnig gedaal van sy mid-2014-hoogtepunt van $115 per vat na net onder $50 per vat in Januarie 2015. Hierdie dramatiese 60%-daling het wêreldmarkte geskud en ʼn klomp relatiewe wenners (olieverbruikers) en verloorders (olieprodusente) agtergelaat. Die daling van die olieprys het ook ʼn verwagting van deflasie (ʼn algemene afname in pryse)  

    Lees Meer


  • Rekordstyging in brandstofprys op pad

    Die prys van petrol sal in April vir die tweede agtereenvolgende maand die grootste nominale maandelikse styging in die geskiedenis toon, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Die prys van 95-oktaan petrol sal op 1 April waarskynlik met sowat R1,55 per liter styg, terwyl die prys van 93-oktaan petrol met sowat 5c minder sal  

    Lees Meer


  • Vakbonde in Suid-Afrika – ‘n oorsig

    Toe die Transvaal Miners’ Association in 1902 gestig is, was die vakbondwese in Suid-Afrika minder as 20 jaar oud. Baie vakbonde het sedertdien gekom en gegaan, met Solidariteit – die Transvaal Miners’ Association onder sy hedendaagse naam – staande as die oudste vakbond in die land. Na raming behoort 3,86 miljoen mense tot 183 geregistreerde  

    Lees Meer


  • Skepper van Werkloosheid: Die Werkloosheidsversekeringsfonds

    In 2013 het ons ʼn artikel in die Arbeidsmarkrapport gepubliseer wat uiteengesit het hoe die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) in Suid-Afrika werkloosheid aanmoedig eerder as om die probleem op te los. Hierdie artikel is ʼn aanvulling tot daardie artikel met die jongste syfers om hierdie probleem te illustreer. Die geskiedenis van die WVF   Die WVF is  

    Lees Meer


  • Eskom se rasseteikens: wit werknemers sál minder gemaak word; die enigste vraag is ‘hoe’

    Die vakbond Solidariteit staan by sy onthullings wat Sondag gemaak is dat Eskom sy wit werknemers met tot soveel as 3 400 wil verminder, bo en behalwe die 10 000 wat reeds sedert 1994 weg is. Khulu Phasiwe, Eskom-woordvoerder, het na berigte ontken dat planne bestaan om van genoeg wit werknemers ontslae te raak dat  

    Lees Meer


  • Die mite van werkloosheid onder gegradueerdes

    Die SA-arbeidsmark en die mite van werkloosheid onder gegradueerdes Die Suid-Afrikaanse arbeidsmark gaan onder hoë werkloosheid gebuk. Meer as ʼn derde van alle mense wat graag wil werk, kan nie werk vind nie. Van alle mense van die ouderdomme 15 tot 64 het slegs sowat 43% werk. Die ekwivalente koers vir die lidlande van die  

    Lees Meer


  • Taxpayers are getting fed up

    It never was and never will be the case that all that is worth pursuing and worth having can be bought on the market. It is part of our human condition that we must often give without expecting something back, that we can receive without offering payment. In fact, not only is it unavoidable, but  

    Lees Meer


  • Wat jy die kwartaal van die SA-ekonomie moet weet

    Grafiek vir die kwartaal Op die vooraand van die monetêre beleidskomitee (MBK) se eerste vergadering[1] van 2015 moet die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) rekening hou met die dilemma van ’n brose rand, swak ekonomiese groei en dalende inflasie weens swak wêreldwye kommoditeitspryse. Die reële rentekoers is inderdaad vir die eerste keer sedert Augustus 2011 positief, wat  

    Lees Meer


  • Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkindeks Q4 2014

    Arbeidstoestande stabiliseer in ʼn mate in Q4 2014    Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks vir Suid-Afrika (AMI) het in kwartaal vier van 2014 tot 44,5 gestyg van 42,1 in kwartaal drie van 2014. Kwartaal drie se lesing is opwaarts aangepas van ’n voorlopige lesing van 41,7. Let daarop dat hierdie maatstaf van werk- en loonsekerheid in die  

    Lees Meer


  • Arbeidsmarkrapport: Januarie tot Maart 2015

    Werk- en loonsekuriteit het in die laaste kwartaal van 2014 minder as in die vorige kwartaal verswak, maar is steeds op die afdraande pad. Dít is die bevinding van die vakbond Solidariteit en ETM Analytics op grond van hul nuutste kwartaallikse indeks oor werk- en loonsekerheid in Suid-Afrika wat vandag vrygestel is. Piet le Roux,  

    Lees Meer


  • Tuesday, 3 February 2015

    MINING LABOUR Sibanye Gold agrees with unions to cut fewer jobs at its Cooke 4 mine Bullion producer Sibanye Gold said on Monday it had reached an agreement with unions to cut fewer jobs than had been at risk at its struggling Cooke 4 operation.  The agreement includes cutting 392 out of the 2,403 jobs at  

    Lees Meer


  • Monday, 2 February 2015

    MINING LABOUR ‘Lowest ever’ mine deaths in 2014, Ramatlhodi reports Eighty-four miners were killed in South Africa last year, the lowest ever in the country’s mining history, Mineral Resources Minister Ngoako Ramatlhodi said on Friday.  This continued a trend that began in 2013, as mine deaths had previously been over a hundred a year.  Of the 84  

    Lees Meer


  • Friday, 30 January 2015

    TOP STORY: HAWKS SUSPENSION SAGA Police Minister may get Parliament’s help in suspending Hawks boss Dramat Business Day writes that Police Minister Nkosinathi Nhleko will get his way in having Hawks boss Lt-Gen Anwa Dramat legally suspended if Parliament’s police committee decides to formally start proceedings to remove him.  The portfolio committee will meet today (Friday)  

    Lees Meer


  • Verswakking van eiendomsreg skadelik vir almal, nie net wittes en buitelanders

    Die ANC moenie dink hulle sal werklik hul ondersteuners se ekonomiese posisie verbeter deur ander mense se eiendomsreg te verswak nie. Dit is die standpunt van die Solidariteit Beweging nadat die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee se nuutste besluite oor grondeienaarskap bekend geword het. Volgens Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, sal die verswakking  

    Lees Meer


  • Matriekverslag 2014

    Die huidige Suid-Afrikaanse arbeidsmark toon dat kundigheid beloon word en dat verdere opleiding skoolverlaters se kans om werk te hê aansienlik verbeter. Só sê die vakbond Solidariteit wat vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2014, sy nuutste verslag oor werksvooruitsigte vir matrieks vrygestel het. Solidariteit het gesê daar is hoop vir matrieks  

    Lees Meer


  • Argief 2014


  • Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap 2014

    Inwoners van die Wes-Kaap geniet ʼn beter lewensgehalte as die res van die land. Boonop is munisipale dienslewering in dié provinsie baie beter as in die res van die land. Dié en ander bevindings is vervat in die vakbond Solidariteit se Leefbaarheidsmonitor vir die Wes-Kaap wat vandag vrygestel is. Solidariteit het die leefbaarheid van 25  

    Lees Meer


  • Die Elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika

    Die vakbond Solidariteit en die Solidariteit Navorsingsinstituut het vandag ‘n dokument oor die Eskom-elektrisiteitskrisis vrygestel, getiteld “The electricity crisis in South Africa – Solidarity’s plan of action.” Solidariteit het gesê die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika is groter as wat aanvanklik vermoed is en gaan van langer duur wees. Die vakbond het gesê hoewel die krisis deur  

    Lees Meer


  • Arbeidsmarkrapport: Oktober tot Desember 2014

    Werknemers in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark behoort nie buitengewone salarisverbetering te verwag nie; en afleggings moet eerder in sommige sektore verwag word. Dit is te oordeel na die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat steeds in verswakkende terrein boer, ten spyte van ’n klein verbetering in die derde kwartaal vanjaar. Die AMI toon ’n verbetering vanaf 39,5 in  

    Lees Meer


  • Nuwe SARB president moet koopkrag beskerm, valutabeheerstelsel skrap

    Die vakbond Solidariteit het vandeesweek ’n beroep gedoen op mnr. Lesetja Kganyago, nuutaangestelde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die bank weer na sy mandaat te rig om prysstabiliteit te handhaaf. Die vakbond het ook gevra dat die nuwe president van die bank die uitgediende valutabeheerstelsel wat uit die apartheidsjare dateer, finaal sal skrap.  

    Lees Meer


  • Bankkosteverslag 2014

    Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vyfde bankkosteverslag, waarin die bankkoste van die vyf groot handelsbanke vergelyk word, vrygestel. Vanjaar se verslag toon onder meer dat mededinging in die mark vir basiese bankrekeninge baie meer aktief geword het. Daarteenoor stagneer die bankkoste van die rekeninge wat aan die middelklas bemark word. Volgens Paul Joubert,  

    Lees Meer


  • Leefbaarheidsmonitor vir Noordwes 2014

    Gemeet aan algemene standaarde vir die bevredigende lewering van basiese dienste en goeie bestuur, vaar die meerderheid munisipaliteite in Noordwes uiters swak. Slegs 3 uit 19 munisipaliteite in Noordwes het leefbaarheidstellings van meer as 5 uit 10 behaal. Dit is onder meer van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se leefbaarheidsmonitor vir Noordwes wat  

    Lees Meer


  • Kommissie vir Diensbillikheid versprei al weer waninligting

    Die vakbond Solidariteit doen ’n beroep op menslikehulpbronbestuurders en die publiek om hulle nie deur die Kommissie vir Diensbillikheid (CEE) te laat mislei nie. Solidariteit het die kommissie vandag gekritiseer omdat hy voortgaan met ’n reeks landwye aanbiedings waarin hy sy nuutste foutiewe verslag oor rassetransformasie in werksplekke aanbied. Die vakbond meen die verslag, wat  

    Lees Meer


  • Arbeidsmarkrapport: Julie tot September 2014

    Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die tweede kwartaal vanjaar skerp tot 33,3 gedaal, nadat dit in die eerste kwartaal 45,2 was. Dié inligting is vervat in die Julie-September-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkrapport, uitgegee deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat benewens ’n  

    Lees Meer


  • Arbeidsmarkrapport: April tot Junie 2014

    Die komponent vir werknemersvertroue in die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) het in die eerste kwartaal vanjaar na 45,7 gedaal, nadat dit in die laaste kwartaal van 2013 op 46,5 gestaan het. Dié inligting is vervat in die Maart‒Junie-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Arbeidsmarkverslag, uitgegee deur die vakbond Solidariteit in samewerking met markstrateë ETM Analytics. Die AMI, wat  

    Lees Meer


  • Ontleding van die Kommissie vir Gelyke Indiensneming se Jaarverslag

    Die slagspreuk op die voorblad van die 14de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming is “turning over a new leaf against all odds”. Ongelukkig is dit duidelik dat die kommissie nie ʼn nuwe blaadjie omgeslaan het nie. Soos vorige jare is die verslag weer deurmekaar en selfs misleidend, het die vakbond Solidariteit vandeesweek gesê.  

    Lees Meer


  • Verkiesingsverslag 2014

    Meer as 80% van die vakbond Solidariteit se lede het aangedui dat hulle in die verkiesing op 7 Mei gaan stem. Volgens ʼn peiling wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is, gaan sowat 17% van die vakbond se lede beslis nie stem nie. Minder as 3% van die vakbond se lede het aangedui dat  

    Lees Meer


  • Leefbaarheidsmonitor 2014 vir Mpumalanga

    Gemeet aan standaarde vir finansiële bestuur, watergehalte, padnetwerke en ander aanwysers vir goeie munisipale bestuur, is leefbaarheid in Mpumalanga se munisipaliteite oor die algemeen uiters swak. Die enigste uitsondering is die Steve Tshwete-munisipaliteit, wat die hoogste leefbaarheidstelling nog ontvang het. Dit is van die bevindinge van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se Leefbaarheidsmonitor vir Mpumalanga wat  

    Lees Meer


  • Belasting: ‘n Eeu van Opdok

    Inkomstebelasting in Suid-Afrika is vanjaar 100 jaar oud. Dit is in 1914 in ʼn beperkte mate ingestel maar het oor die afgelope 100 jaar geweldig uitgebrei sodat dit vandag die hele middelklas raak. Nico Strydomhet meer gaan uitvind oor hoeveel belastingbetalers daar werklik is en hoe belastinggeld aangewend word.  Inkomstebelasting word algemeen as ʼn onvermydelike deel  

    Lees Meer


  • Kommissie vir Diensbillikheid gee swak advies aan minister Oliphant

    Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke (SBA) het vandeesweek die vakbond se kommentaar op minister Mildred Oliphant se omstrede konsep-diensbillikheidskodes by die departement van arbeid ingedien. Dirk Groenewald, hoof van die SBA, sê Solidariteit is oortuig dat swak raad deur die Kommissie vir Diensbillikheid (CEE), op wie se advies minister Oliphant die kodes gepubliseer het,  

    Lees Meer


  • Rasgedrewe verhuisings onafwendbaar met nuwe diensbillikheidskodes

    ’n Jaar gelede het Solidariteit, te midde van sy regstellendeaksie-hofsaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD), gewaarsku dat die regering se benadering tot regstellende aksie in ’n vernietigende maatskaplikemanipulasieprogram ontaard het. Nou, in die aanloop tot Solidariteit se bepalende saak in die konstitusionele hof namens lt.kol. Renate Barnard teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), is  

    Lees Meer


  • Omvang van rassetransformasie in nasionale departemente onthul

    Solidariteit het in ʼn verslag oor rassetransformasie in 38 nasionale regeringsdepartemente, wat vandag bekendgestel is, aangedui dat die staatsdiens breedweg volgens ras getransformeer is. Dit volg na aanleiding van Lindiwe Sisulu, minister vir staatsdiens en administrasie, se antwoord op ʼn parlementêre vraag verlede jaar waarin sy gesê het dat die staatsdiens getransformeer is en die  

    Lees Meer


  • Ons geduld met belasting raak vinnig minder

    Belastingbetalers is lankal skepties oor belasting in Suid-Afrika. Die vernaamste rede daarvoor was tot dusver die besef dat baie van die geld verkwis word en nie die openbare belang dien nie. Deesdae wonder al hoe meer mense egter: In watter mate word ons belastinggeld téén ons en tot openbare nadeel gebruik? In die eerste plek  

    Lees Meer


  • 2014-Begroting: Belastingverligting weer net skynverligting

    Soos Solidariteit verlede week gewaarsku het, is Pravin Gordhan, minister van finansies, se aankondiging van belastingverligting weereens misleidend. Gordhan se aankondiging van ’n R9,25 miljard-verligting in persoonlike inkomstebelasting in sy begrotingsrede, is weer net skynverligting. Soos verlede jaar sal belastingbetalers vanjaar ʼn groter proporsie van hul inkomste aan inkomstebelasting afstaan. Piet le Roux, senior ekonomiese  

    Lees Meer


  • Belasting dikwels verkwis, teen betalers gebruik

    Belastingbetalers se geld word nie net onnodig bestee en dikwels op groot skaal verkwis nie, maar word ook al hoe meer teen hulle gebruik, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag gesê. Die SNI het hierop gewys in aanloop tot Pravin Gordhan, minister van finansies, se begrotingsrede môre, en sal die 2014-begroting fynkam vir aanduidings van  

    Lees Meer


  • Staatsrede: Beloftes maak skuld

    In afwagting van pres. Jacob Zuma se staatsrede het die vakbond Solidariteit vandag gesê dat hy graag minder beloftes vir groter besteding in die staatsrede wil sien. Die vakbond sal die staatsrede veral dophou vir die implikasies wat dit vir belastingbetalers, kulturele minderhede en werksekerheid inhou. Volgens Piet le Roux, senior navorser by die Solidariteit  

    Lees Meer


  • Arbeidsmarkrapport: Januarie – Maart 2014

    Die Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) wat vandag die eerste keer vrygestel is, dui op voortgesette werk- en loon-onsekerheid wat sedert die 2009-resessie voortduur. Die indeks het in die vierde kwartaal van 2013 van 42,8 tot 46,1 gestyg, waar 50 die gelykbreekvlak tussen stygende en dalende loon- en werksekerheid verteenwoordig. Die Solidariteit-ETM AMI word as deel van  

    Lees Meer


  • Matriekverslag 2013

    Byna een uit elke drie jong Suid-Afrikaners werk nie en is ook nie met opleiding besig nie. Die vakbond Solidariteit het vandag, kort voor die bekendmaking van die matriekuitslae van 2013, jong mense aangeraai om verdere opleiding te kry of werk te soek. Volgens ʼn verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) oor werksvooruitsigte vir matrieks,  

    Lees Meer


  • Jongste verslag





    SNI Opinies





    Nuusbrief

    KONTAK ONS

    Telefonies

    Tel.: 012 644 4300

    Faks.: 012 664 1102

    Fisiese adres

    Die Solidariteit Navorsingsinstituut

    H/v Eendracht en DF Malanstraat

    Kloofsig

    Lyttleton

    Posadres

    Die Solidariteit Navorsingsinstituut

    Posbus 11760

    Centurion

    0046

    Registreer / Register

    Oops! We could not locate your form.

    Maak toe / Close