Karl Marx het gesê dat die idees van die regerende klas noodwendig die regerende idees word. Idees vorm ons werklikheid elke dag. Daarom is dit van kernbelang om seker te maak dat ons aan die stryd om idees deelneem sodat idees waarmee ons nie saamstem nie nie die regerende idees word nie.

SNI Denkraam se doel is om ons wêreldbeskouing se idees te verduidelik, te verdedig en te versterk. Want 'n mens moet weet waarom jy dink wat jy dink en doen wat jy doen.

DIE SNI
DENKRAAM


Denkraam Episodes


Nuusbrief

KONTAK ONS

Telefonies

Tel.: 012 644 4300

Faks.: 012 664 1102

Fisiese adres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

H/v Eendracht en DF Malanstraat

Kloofsig

Lyttleton

Posadres

Die Solidariteit Navorsingsinstituut

Posbus 11760

Centurion

0046

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close