
SNI
IN DIE
NUUS

In die nuus
Solidariteit Demografieprojek
Donderdag, Augustus 16th, 2018Demografie is die toekoms wat reeds gebeur het.” – Prof Flip Smit.
Vir enige maatskappy, organisasie of politieke party is demografiese faktore absoluut lotsbepalend. Suid-Afrika se eie geskiedenis is ʼn sprekende voorbeeld hiervan. Die Suid-Afrikaanse swart bevolking het van 1910 af eksponensieel tot ʼn oorweldigende meerderheid gegroei. Hierdie demografiese verandering het onhoudbare druk op die Nasionale Party-regering geplaas en in wese ʼn bedelingsverandering voorafgegaan. Vanuit ʼn demografiese oogpunt was die vraag nie óf daar ʼn wesenlike verandering in Suid-Afrika gaan wees nie, eerder net wánneer.
Demografie Projek Deel 1Registreer / Register
Oops! We could not locate your form.